Ag Selebi, sjarrap man! [boodskap #76910] |
Tue, 29 April 2003 18:50 |
pete[3]
Boodskappe: 11 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vanaf die iAfrica webtuiste:
Whites using a prominent black vigilante group to protect their property
display racism and intolerance, National Police Commissioner Jackie Selebi
said on Tuesday. SO WHAT - ONS KRY BETER RESULTATE, WENS NET ONS KON DIE
KOSTE VAN JOU VET SALARIS AFTREK
The use of vigilante groups also reflected intolerance to the due process of
law, and a hankering to the old style of preventative policing in South
Africa. DINK JY NIE MISKIEN DAT JOU STELSEL GEFAAL HET NIE OUBOET ????
"They have more men and women under (small) arms than the South African
police and the SA National Defence Force," he said. 'N ONDERBROEKREK SKIET
NIE SO SEER SOOS 'N REGTE WAPEN NIE, JY WEET.
The SA Police Service had adopted what he termed the due-process model to
enforce the law. It respected people's human rights, regarding a suspected
criminal as innocent until proven guilty. WAT VAN DIE BELASTINGBETALER SE
REGTE - DIE DUBBELE SLAGOFFER AAN DIE EINDE VAN DIE DAG?
"It's amazing how many cars driven by white people and how many homes of
white people have this sticker of Mapogo a Matamaga (a largely black
vigilante group), including my direct neighbour," Selebi said. DINK NOU VIR
JOUSELF - VERTROU JOU EIE BUURMAN JOU BESTUURSTYL? VAT DIE "TIP" OU GROTE.
Since Selebi can't/ won't/ read Afrikaans - your system is a total failure
Mr Smart Ass. Kiss criminals to death - are you afraid that 50% of your
votersbase will end up in jail?
|
|
|
Re: Ag Selebi, sjarrap man! [boodskap #76948 is 'n antwoord op boodskap #76910] |
Wed, 30 April 2003 08:51 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vanoggend Selebi se kommentare in "The Star" gelees.
Sy kommentaar reflekteer maar negatief op sy houding jeens blankes - en dit
laat mens wonder hoe dinge daar dan in polisiegeledere verloop in die
verband.
Wat baie interessant is, is Selebi se teenkanting teen pro-aktiewe
polisiëring.
My indruk was gewees dat die uniform-polisieman 'n pro-aktiewe rol het, en
die speurafdeling 'n reaktiewe rol het. Volgens Selebi is die blankes behep
met pro-aktiewe polisiëring.
Dis miskien tyd vir gesprekvoering met Selebi - as hy die noodsaaklik rol
van pro-aktiewe polisiëring nie na waarde ag nie is dit tyd vir 'n nuwe
kommisaris.
"pete" skryf in boodskap news:b8mhf0$sch$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanaf die iAfrica webtuiste:
>
> Whites using a prominent black vigilante group to protect their property
> display racism and intolerance, National Police Commissioner Jackie Selebi
> said on Tuesday. SO WHAT - ONS KRY BETER RESULTATE, WENS NET ONS KON DIE
> KOSTE VAN JOU VET SALARIS AFTREK
> The use of vigilante groups also reflected intolerance to the due process of
> law, and a hankering to the old style of preventative policing in South
> Africa. DINK JY NIE MISKIEN DAT JOU STELSEL GEFAAL HET NIE OUBOET ????
>
> "They have more men and women under (small) arms than the South African
> police and the SA National Defence Force," he said. 'N ONDERBROEKREK SKIET
> NIE SO SEER SOOS 'N REGTE WAPEN NIE, JY WEET.
>
> The SA Police Service had adopted what he termed the due-process model to
> enforce the law. It respected people's human rights, regarding a suspected
> criminal as innocent until proven guilty. WAT VAN DIE BELASTINGBETALER SE
> REGTE - DIE DUBBELE SLAGOFFER AAN DIE EINDE VAN DIE DAG?
>
> "It's amazing how many cars driven by white people and how many homes of
> white people have this sticker of Mapogo a Matamaga (a largely black
> vigilante group), including my direct neighbour," Selebi said. DINK NOU VIR
> JOUSELF - VERTROU JOU EIE BUURMAN JOU BESTUURSTYL? VAT DIE "TIP" OU GROTE.
>
> Since Selebi can't/ won't/ read Afrikaans - your system is a total failure
> Mr Smart Ass. Kiss criminals to death - are you afraid that 50% of your
> votersbase will end up in jail?
>
|
|
|
Re: Ag Selebi, sjarrap man! [boodskap #76950 is 'n antwoord op boodskap #76948] |
Wed, 30 April 2003 09:20 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As hy nog steeds die apartheid ding in sy kop het, gaan jy hom nie tot
pro-aktiewe reaksie oorgehaal kry nie.
Annette
> skryf in boodskap news:b8o2qv$l88$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het vanoggend Selebi se kommentare in "The Star" gelees.
> Sy kommentaar reflekteer maar negatief op sy houding jeens blankes - en dit
> laat mens wonder hoe dinge daar dan in polisiegeledere verloop in die
> verband.
>
> Wat baie interessant is, is Selebi se teenkanting teen pro-aktiewe
> polisiëring.
> My indruk was gewees dat die uniform-polisieman 'n pro-aktiewe rol het, en
> die speurafdeling 'n reaktiewe rol het. Volgens Selebi is die blankes behep
> met pro-aktiewe polisiëring.
>
> Dis miskien tyd vir gesprekvoering met Selebi - as hy die noodsaaklik rol
> van pro-aktiewe polisiëring nie na waarde ag nie is dit tyd vir 'n nuwe
> kommisaris.
>
|
|
|