Dis sooooo negentigs. [boodskap #76745] |
Sat, 26 April 2003 15:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag 'n kookdemonstrasie van Nataniël by die Kaasfees bygebring, en hy
beweer dis soooo negentigs om 'n bord met eetgoed in die middel van die
tafel te sit, sodat elkeen hulself kan help.
Annette
|
|
|
Re: Dis sooooo negentigs. [boodskap #76766 is 'n antwoord op boodskap #76745] |
Sat, 26 April 2003 20:21 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O, en hoe doen ons dit in die 00's (wat noem 'n mens dit)? Dis tog die
maklikste manier van dinge doen? Lyk my ek's agter die tyd.
E
"Annette" skryf in boodskap news:b8ebc9$8ssrc$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag 'n kookdemonstrasie van Nataniël by die Kaasfees bygebring, en hy
> beweer dis soooo negentigs om 'n bord met eetgoed in die middel van die
> tafel te sit, sodat elkeen hulself kan help.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Dis sooooo negentigs. [boodskap #76843 is 'n antwoord op boodskap #76745] |
Mon, 28 April 2003 08:22 |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy meen ons was al daai jare ons tyd vooruit??
On Sat, 26 Apr 2003 17:53:37 +0200, "Annette" wrote:
> Vandag 'n kookdemonstrasie van Nataniël by die Kaasfees bygebring, en hy
> beweer dis soooo negentigs om 'n bord met eetgoed in die middel van die
> tafel te sit, sodat elkeen hulself kan help.
>
> Annette
>
|
|
|