Nog nuus 24/4 [boodskap #76609] |
Thu, 24 April 2003 14:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Antie Winnie is skuldig bevind op 44 aanklagte van bedrog en 'n aantal
klagte van diefstal.
More sal die verdediging kans gegee word om te pleit vir versagting, en ons
weet nie of die vonnis al more opgelê sal word nie.
Die ANC se woordvoerder is bitter verontwaardig dat die regter dit durf waag
het om haar skuldig te bevind.
Annette
|
|
|
Re: Nog nuus 24/4 [boodskap #76634 is 'n antwoord op boodskap #76609] |
Thu, 24 April 2003 23:56 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
44 aanklagte en ook nog n aantal klagte van diefstal?..... en dan vervolgens
n woordvoerdertjie van ANC wat bitter verontwaardig is dat die regter haar
skuldig bevind het?......... mmmmmmmmmmm :o)
BWHAAAAAAAAAHAHAHAHAHAHAAHAHAHAH DREAM ON WOORDVOORDERTJIE! :-)
> Antie Winnie is skuldig bevind op 44 aanklagte van bedrog en 'n aantal
> klagte van diefstal.
> More sal die verdediging kans gegee word om te pleit vir versagting, en ons
> weet nie of die vonnis al more opgelê sal word nie.
> Die ANC se woordvoerder is bitter verontwaardig dat die regter dit durf waag
> het om haar skuldig te bevind.
>
> Annette
>
|
|
|