Adresboekie [boodskap #76212] |
Wed, 16 April 2003 17:52 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand miskien vir my `n ordentlike adresboek waar ek geboortedatums, e-pos ens. kan invul.
Die ding moet as dit moontlik is `n boodskap gee op `n dag wat iemand verjaar sodra ek my rekenaar aanskakel of het Win 98 so iets waarvan ek nie weet nie.
Groete
Frikkie
Ps: antwoord na rsa...@intekom.co.za asb.
|
|
|
Re: Adresboekie [boodskap #76222 is 'n antwoord op boodskap #76212] |
Wed, 16 April 2003 20:55 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gebruik MS Outlook. Let wel, nie Outlook Express nie, maar die een wat saam Office kom. Sallie weet of dit vir almal werk nie, maar jy kan probeer.
E
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3e9dbeb6$0$228@hades.is.co.za...
Het iemand miskien vir my `n ordentlike adresboek waar ek geboortedatums, e-pos ens. kan invul.
Die ding moet as dit moontlik is `n boodskap gee op `n dag wat iemand verjaar sodra ek my rekenaar aanskakel of het Win 98 so iets waarvan ek nie weet nie.
Groete
Frikkie
Ps: antwoord na rsa...@intekom.co.za asb.
|
|
|
Re: Adresboekie [boodskap #76276 is 'n antwoord op boodskap #76222] |
Thu, 17 April 2003 14:24 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
KinkY: Gaan loer ook gerus by:
http://www.candor.com/reminder/default.asp
Dit sal vir jou n herinnering per epos stuur wannneer nodig. Mens het
net die eerste keer die sjlep om al die inligting in te voer.
********************************************
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Ek gebruik MS Outlook. Let wel, nie Outlook Express nie, maar die een
> wat saam Office kom. Sallie weet of dit vir almal werk nie, maar jy kan
> probeer.
>
> E
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3e9dbeb6$0$228@hades.is.co.za...
> Het iemand miskien vir my `n ordentlike adresboek waar ek
> geboortedatums, e-pos ens. kan invul.
> Die ding moet as dit moontlik is `n boodskap gee op `n dag wat iemand
> verjaar sodra ek my rekenaar aanskakel of het Win 98 so iets waarvan ek
> nie weet nie.
> Groete
> Frikkie
> Ps: antwoord na rsa...@intekom.co.za asb.
>
>
> --
|
|
|