Boegoe [boodskap #76100] |
Tue, 15 April 2003 13:21 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
klein kapsuletjies met boegoe-olie.
En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
Suid-Afrika groei.
Kom, ek sal nog eens luister na julle..
(Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76108 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Tue, 15 April 2003 14:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1
maand en 1 week lank gevier.
Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot
van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die
produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die
farmaseutiese maatskappy.
Maar ek het self hier die boegoe ( of buchu) pilletjies, en op die
botteltjie staan
Vir bekamping van eetlus en verbetering van bloedsomloop.
So ek was ook reg.
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76110 is 'n antwoord op boodskap #76108] |
Tue, 15 April 2003 16:21 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, Annette! Ek sal dan ook eens op soek gaan na die kaktus!
Norbert (uit Vlaandere)
On Tue, 15 Apr 2003 16:04:38 +0200, "Annette" wrote:
> Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1
> maand en 1 week lank gevier.
>
> Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot
> van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die
> produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die
> farmaseutiese maatskappy.
>
> Maar ek het self hier die boegoe ( of buchu) pilletjies, en op die
> botteltjie staan
> Vir bekamping van eetlus en verbetering van bloedsomloop.
> So ek was ook reg.
>
> Annette
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
>> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
>> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
>> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
>> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
>> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
>> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
>> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
>> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
>> Suid-Afrika groei.
>> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
>> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
>> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
>> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
>> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>> Groete,
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76112 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Tue, 15 April 2003 17:46 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geluk met jou se verjaarsdag. Hoop jy word nog so oud dat jou gathare jou
voetspore doodvee.
E
"Sterrenkijker" wrote:
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76126 is 'n antwoord op boodskap #76112] |
Tue, 15 April 2003 19:43 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Apr 2003 19:46:46 +0200, "Elaine" wrote:
> Geluk met jou se verjaarsdag. Hoop jy word nog so oud dat jou gathare jou
> voetspore doodvee.
>
> E
>
Dankie, Elaine. Van daardie gathare... Ek het soiets rêrig nog nooit
hoor sê nie!!.. Ho-ho-ho-hooooooo! :-) Dis baie aanskoulik! Ek is
benieud wat hulle hier in Vlaandere daarvan gaan maak..
Norbert
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76128 is 'n antwoord op boodskap #76126] |
Tue, 15 April 2003 19:54 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehehehehe, al wat ek vir jou daarvan kan sê is dat dit 'n ou universiteit
sêding is. Ook net 'n student wat so iets sal uitdink.
E
"Sterrenkijker" wrote:
> Dankie, Elaine. Van daardie gathare... Ek het soiets rêrig nog nooit
> hoor sê nie!!.. Ho-ho-ho-hooooooo! :-) Dis baie aanskoulik! Ek is
> benieud wat hulle hier in Vlaandere daarvan gaan maak..
>
> Norbert
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76132 is 'n antwoord op boodskap #76128] |
Tue, 15 April 2003 20:18 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou nog vir niemand iets gesê nie, Elaine.. Maar ek kan al raai
wat daardie effek sal wees!
My landgenote hou wel van sulke gesegdes! HA-HA-HA-HAAAAA!!! :-)
Norbert
On Tue, 15 Apr 2003 21:54:06 +0200, "Elaine" wrote:
> hehehehehehe, al wat ek vir jou daarvan kan sê is dat dit 'n ou universiteit
> sêding is. Ook net 'n student wat so iets sal uitdink.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>
>> Dankie, Elaine. Van daardie gathare... Ek het soiets rêrig nog nooit
>> hoor sê nie!!.. Ho-ho-ho-hooooooo! :-) Dis baie aanskoulik! Ek is
>> benieud wat hulle hier in Vlaandere daarvan gaan maak..
>> Norbert
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76133 is 'n antwoord op boodskap #76132] |
Tue, 15 April 2003 20:35 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan mal! Ek wens ek kon hulle gesigte sien wanneer jy dit vir hulle sê.
Ek lag gewoonlik meer vir die skok op die gesig as die sêding self.
E
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ikpo9v82mvg798o4erq0s8mgu14ohmeq5c@4ax.com...
> Ek het nou nog vir niemand iets gesê nie, Elaine.. Maar ek kan al raai
> wat daardie effek sal wees!
> My landgenote hou wel van sulke gesegdes! HA-HA-HA-HAAAAA!!! :-)
>
> Norbert
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76134 is 'n antwoord op boodskap #76133] |
Tue, 15 April 2003 21:08 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skok? Dit kom hier in die nuusberigte! :-)
Dis sal nie baie tyd kos nie of gans Vlaandere ken dit!
Norbert
On Tue, 15 Apr 2003 22:35:42 +0200, "Elaine" wrote:
> Gaan mal! Ek wens ek kon hulle gesigte sien wanneer jy dit vir hulle sê.
> Ek lag gewoonlik meer vir die skok op die gesig as die sêding self.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:ikpo9v82mvg798o4erq0s8mgu14ohmeq5c@4ax.com...
>> Ek het nou nog vir niemand iets gesê nie, Elaine.. Maar ek kan al raai
>> wat daardie effek sal wees!
>> My landgenote hou wel van sulke gesegdes! HA-HA-HA-HAAAAA!!! :-)
>> Norbert
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76144 is 'n antwoord op boodskap #76134] |
Tue, 15 April 2003 23:20 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
:o)) Dis gaaf. Altyd lekker om te weet jou sêgoed word waardeer.
E
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
> Skok? Dit kom hier in die nuusberigte! :-)
> Dis sal nie baie tyd kos nie of gans Vlaandere ken dit!
>
> Norbert
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76145 is 'n antwoord op boodskap #76134] |
Tue, 15 April 2003 23:22 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meer 'n mengsel tussen skok en verbasing. Veral as 'n vrou dit sê.
E
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
> Skok?
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76152 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Wed, 16 April 2003 03:08 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons gee tertjies op rampartytjies ...
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76157 is 'n antwoord op boodskap #76152] |
Wed, 16 April 2003 05:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van tert gepraat:
Hoor hierdie een gisteraand:
SMS: Het jy 'n resep vir 'n pap tert?
Antwoord: stoot 'n blondine voor ''n bus.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b7ihfi$124$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons gee tertjies op rampartytjies ...
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
>> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
>> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
>> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
>> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
>> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
>> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
>> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
>> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
>> Suid-Afrika groei.
>> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
>> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
>> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
>> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
>> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76158 is 'n antwoord op boodskap #76145] |
Wed, 16 April 2003 05:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit self nog nooit gehoor nie, maar dit klink baie snaaks.
My ma is vandag 78, so ek het 'n nuwe wens vir haar:)))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e9c9433.0@news1.mweb.co.za...
> Meer 'n mengsel tussen skok en verbasing. Veral as 'n vrou dit sê.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
>> Skok?
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76160 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Wed, 16 April 2003 06:24 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie geluk, ou Norbert. Dis lekker om jou op die nuusgroep te hê en ek hoop
jy's nog lank met ons.
Koot
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76168 is 'n antwoord op boodskap #76158] |
Wed, 16 April 2003 09:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geluk met jou ma! Ek het dit self vreeslik geniet toe ek dit die eerste
keer gehoor het!
E
"Annette" skryf in boodskap news:b7irei$1d2vs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het dit self nog nooit gehoor nie, maar dit klink baie snaaks.
> My ma is vandag 78, so ek het 'n nuwe wens vir haar:)))
> Annette
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76213 is 'n antwoord op boodskap #76160] |
Wed, 16 April 2003 18:40 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Apr 2003 08:24:33 +0200, "Koot"
wrote:
> Baie geluk, ou Norbert. Dis lekker om jou op die nuusgroep te hê en ek hoop
> jy's nog lank met ons.
>
> Koot
>
Dankie, Koot!
Norbert
|
|
|
Re: Boegoe [boodskap #76224 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Wed, 16 April 2003 21:18 |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Gelukkige verjaardag Norbert (darem net een dag laat). En ek hoop die boegoe
werk.
Q
|
|
|