Zimbabwe ruk reg ... [boodskap #75850] |
Vr, 11 April 2003 18:40 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Onse Minister van Buitelandse Sake (die gode behoede ons) seg dat Zimbabwe
hom nou regruk. Die Zim-regering het nou kwansuis 4-miljoen Zim-doller
begroot om boere wie se grond gesteel is, te vergoed. (My duisuigskatting is
dat die bedrag gelykstaande is aan +/- R200,000-00. Die prys van 'n halwe
erf êrens aan die Rand.) Is sy dom of onnosel?
Reken - selfs die ANC-kiesers verdien 'n beter minister van buitelandse sake
as die ene...
|
|
|