Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Gratis E-Posadres
Gratis E-Posadres [boodskap #75718] |
Thu, 10 April 2003 18:23  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is opsoek na gratis e-pos diesverskaffers wat d.m.v.pop algelaai
kan word deur outlook. Waar kan ek gaan kyk. Asseblief net nie Yahoo
of Hotmail nie. Onbeperkte spasie sal baie help.
Groete
Frikkie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75871 is 'n antwoord op boodskap #75848] |
Sat, 12 April 2003 06:24  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
FlinkDink is terug!
Wiskunde of is dit nou Algebra: (X=Y-Z) en (A=A) dus Z=A?
Elaine: skaamteloos = sonder skaamte - sy/haar naam is/was skaamte
Frikkie: gehad = sonder Frikkie
dus: Skaamte = Frikkie - net een probleem - nooit gehad nie.
:-)
TJ
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 04:00:07 UTC 2025
|