Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom
Telkom [boodskap #75702] |
Thu, 10 April 2003 14:08  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi almal.
Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
aansluit.
Miskien beter konneksies as Absa.
Groete
Frikkie
|
|
|
|
|
Re: Telkom [boodskap #75766 is 'n antwoord op boodskap #75706] |
Fri, 11 April 2003 06:05  |
John Smith
Boodskappe: 12 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het gestyg met +- 11%.
Kobie
"Annette" skryf in boodskap news:b73vqi$aojp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoop jy is gelukkig met hulle Frikkie - daar is mense wat ek ken wat
> vinniger van hulle af weg is as van Absa.
> Van Telkom gepraat - die koerante is tjoepstil - hoe gaan dit met hulle
> wonnerlike aandele?
>
> Annette
>
>
> "Frikkie" wrote in message
> news:sjua9v4tf71aooqgvlre2p6626mr1lt1sb@4ax.com...
>> Hi almal.
>> Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
>> aansluit.
>> Miskien beter konneksies as Absa.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 04:26:48 UTC 2025
|