Watertekort te midde van die oorstromings [boodskap #74964] |
Wed, 26 March 2003 10:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is daar al klaar 'n watertekort in Knysna, en Sedgefield gaan
dieselfde probleem hê oor drie dae, agv die skade van die storms.
Dit moet seker hel wees om dors te wees en so na al die water om jou te kyk.
Annette
|
|
|
Re: Watertekort te midde van die oorstromings [boodskap #74972 is 'n antwoord op boodskap #74964] |
Wed, 26 March 2003 12:23 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle moet nou net daai biddag om r�en kanselleer ...
"Annette" skryf in boodskap news:b5ru0s$2ca6c3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is daar al klaar 'n watertekort in Knysna, en Sedgefield gaan
> dieselfde probleem hê oor drie dae, agv die skade van die storms.
> Dit moet seker hel wees om dors te wees en so na al die water om jou te kyk.
> Annette
>
|
|
|
Re: Watertekort te midde van die oorstromings [boodskap #74990 is 'n antwoord op boodskap #74972] |
Wed, 26 March 2003 15:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die biddendes gewaarsku daarteen , maar hulle wou nie luister nie;))
Die burger beweer hierdie vloed - nou nadat die dam gebreek het, is erger as
1981 - ek is soooo nuuskierig - ek kan nie wag om te gaan kyk na die nuwe,
verbeterde vloedlyn in Montagu nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b5s64o$42k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle moet nou net daai biddag om r�en kanselleer ...
> "Annette" wrote in message
> news:b5ru0s$2ca6c3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is daar al klaar 'n watertekort in Knysna, en Sedgefield gaan
>> dieselfde probleem hê oor drie dae, agv die skade van die storms.
>> Dit moet seker hel wees om dors te wees en so na al die water om jou te
> kyk.
>> Annette
>>
>
|
|
|