Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74711] |
Thu, 20 March 2003 12:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
eersdaags uitgegee word,
Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
Annette
|
|
|
Re: Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74742 is 'n antwoord op boodskap #74711] |
Thu, 20 March 2003 21:14 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is 'n tsotsi nie 'n krimineel nie?
e
"Annette" skryf in boodskap news:b5ceob$26n7ah$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
> eersdaags uitgegee word,
> Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
> Annette
>
|
|
|
Re: Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74783 is 'n antwoord op boodskap #74742] |
Fri, 21 March 2003 14:33 |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, 'n houtie-krimineel.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e7a2f32.0@news1.mweb.co.za...
> Is 'n tsotsi nie 'n krimineel nie?
>
> e
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5ceob$26n7ah$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
>> eersdaags uitgegee word,
>> Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
>> Annette
>>
>
|
|
|