Rugby [boodskap #74513] |
Fri, 14 March 2003 11:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
Brumbies.
Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
Annette
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #74517 is 'n antwoord op boodskap #74513] |
Fri, 14 March 2003 14:19 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het Fleck nie twee gedruk nie? Maar die treurigheid vir die Stormjaers kom
nie op 'n einde nie....sien hulle voer weer vir Braam van Staaten in....eh,
terug? Moet seker die spul kom red van Gaffie!
"Annette" skryf in boodskap news:b4sjdr$232skl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
> eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
> Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
> Brumbies.
> Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
> Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #74533 is 'n antwoord op boodskap #74517] |
Sat, 15 March 2003 15:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaffie is rugby se griekse tragedie - vra my - ons Sharks het WP betaal om
hom te vat.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e71e508.0@news1.mweb.co.za...
> Het Fleck nie twee gedruk nie? Maar die treurigheid vir die Stormjaers kom
> nie op 'n einde nie....sien hulle voer weer vir Braam van Staaten in....eh,
> terug? Moet seker die spul kom red van Gaffie!
> "Annette" wrote in message
> news:b4sjdr$232skl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
>> eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
>> Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
>> Brumbies.
>> Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
>> Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|