Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huweliksonthaalhulp
Huweliksonthaalhulp [boodskap #74467] |
Wed, 12 March 2003 21:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alhoewel daar hordes boeke en artikels oor hierdie onderwerp verskyn het,
bly dit 'n kopseer vir alle betrokkenes. Hier gee Nataniel bietjie hulp:
1. Laat per ongeluk 'n prominente familielid uit tydens
nooi van gaste. Dit veroorsaak 'n geweldige bitterheid en agteraf geskinder
en sorg dat die geleentheid vir altyd onthou word.
2. Gebruik 'n silwer koki en skryf uitnodigings met die
hand. So bly dit persoonlik en die reuk versag die werklikheid. (Lek ook
die koeverte self, die genot van gom is ongekend.)
3. Verander die kleurskema nadat die moeder van die
bruidegom in kennis gestel is. Die feit dat sy dan heeltemal uitstaan en
heeltyd snaaks aangekyk word, trek dus haar aandag af van die verrigtinge.
(Onthou, sy verloor haar seun).
4. Borsruikers: Vervang die tradisionele orgideë deur
blomme van versiersuiker, veral as jy vermoed dit gaan reën. Dit sorg vir
eindelose pret en hou die vlieë van die buffet af.
5. Blomme teen die banke: Vars ruikertjies is tog so
vervelig. Laat hekel die goedjies - veral as jy herfskleure trou. Buiten
dat dit werk verskaf, kan jy dit later verkoop of bêre indien 'n tweede
huwelik beplan word.
6. Laat ALTYD die trourok ontwerp deur 'n moffie
(homoseksueel). Sy grootste fantasie kry gewoonlik die oorhand (almal het
hulle drome) en sorg dat die bruid soos 'n wandelende tert opeindig. Dit
wakker die nodige behoeftes aan by die bruidegom, veral as 'n voorhuwelikse
oor-die-tou-trappery reeds plaasgevind het!
7. Bestel loperige geregte by die caterers (aartappelslaai,
slap hoederpastei en trifle bly treffers). Dit verhoed dat bejaardes en
minder gegoede kollegas kos in hulle handsakke laai.
8. Hou die onthaal in 'n saal met 'n verhoog en sluit die
aand af met karaoke. Sodoende ontaard die geleentheid in 'n platvloerse
affêre en bespaar jy die onkoste van 'n going-away uitrusting - wie gaan
notice?
9. Plaas groot hoeveelhede goedkoop vonkelwyn vooraf op die
tafels en gaan neem foto's vir ure in die munisipaliteit se tuin. Sodoende
is almal vroeg al gesuip en maak dit die seremoniemeester baie meer
draaglik.
10. In geval van 'n beperkte begroting, plaas 'n waterval of
fontein in die hoek van die saal. Dit is tog te weelderig en die gedrup
sorg dat gaste hulle self kort-kort moet verlig en minder drink.
11. Ten Laaste: Nooi altyd mense met kinders, dit bly die
simbool van vrugbaarheid. Huur 'n springkasteel en plaas dit direk agter
die bruidstafel - die op-en-af-gespring en aanhoudende gegil bespaar jou die
koste van 'n orkes en lei tot volgehoue opwinding (veral met 'n paar
beserings).
Mag hierdie wenke lei tot 'n onvergeetlike dag en gelukkige samesyn. -
Nataniel
Suidwester - slaan ag op 6:)))
Annette
|
|
|
Re: Huweliksonthaalhulp [boodskap #74474 is 'n antwoord op boodskap #74467] |
Thu, 13 March 2003 05:52 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK! Maar jy het een ding mis....hoekom sal 'n ou wat reeds die toets
gedoen het en besluit het om te koop, dan nog aanwakkering nodig hê?
"Annette" skryf in boodskap news:b4o81b$22navp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Alhoewel daar hordes boeke en artikels oor hierdie onderwerp verskyn het,
> bly dit 'n kopseer vir alle betrokkenes. Hier gee Nataniel bietjie hulp:
>
>
> 1. Laat per ongeluk 'n prominente familielid uit tydens
> nooi van gaste. Dit veroorsaak 'n geweldige bitterheid en agteraf geskinder
> en sorg dat die geleentheid vir altyd onthou word.
>
> 2. Gebruik 'n silwer koki en skryf uitnodigings met die
> hand. So bly dit persoonlik en die reuk versag die werklikheid. (Lek ook
> die koeverte self, die genot van gom is ongekend.)
>
> 3. Verander die kleurskema nadat die moeder van die
> bruidegom in kennis gestel is. Die feit dat sy dan heeltemal uitstaan en
> heeltyd snaaks aangekyk word, trek dus haar aandag af van die verrigtinge.
> (Onthou, sy verloor haar seun).
>
> 4. Borsruikers: Vervang die tradisionele orgideë deur
> blomme van versiersuiker, veral as jy vermoed dit gaan reën. Dit sorg vir
> eindelose pret en hou die vlieë van die buffet af.
>
> 5. Blomme teen die banke: Vars ruikertjies is tog so
> vervelig. Laat hekel die goedjies - veral as jy herfskleure trou. Buiten
> dat dit werk verskaf, kan jy dit later verkoop of bêre indien 'n tweede
> huwelik beplan word.
>
> 6. Laat ALTYD die trourok ontwerp deur 'n moffie
> (homoseksueel). Sy grootste fantasie kry gewoonlik die oorhand (almal het
> hulle drome) en sorg dat die bruid soos 'n wandelende tert opeindig. Dit
> wakker die nodige behoeftes aan by die bruidegom, veral as 'n voorhuwelikse
> oor-die-tou-trappery reeds plaasgevind het!
>
> 7. Bestel loperige geregte by die caterers (aartappelslaai,
> slap hoederpastei en trifle bly treffers). Dit verhoed dat bejaardes en
> minder gegoede kollegas kos in hulle handsakke laai.
>
> 8. Hou die onthaal in 'n saal met 'n verhoog en sluit die
> aand af met karaoke. Sodoende ontaard die geleentheid in 'n platvloerse
> affêre en bespaar jy die onkoste van 'n going-away uitrusting - wie gaan
> notice?
>
> 9. Plaas groot hoeveelhede goedkoop vonkelwyn vooraf op die
> tafels en gaan neem foto's vir ure in die munisipaliteit se tuin. Sodoende
> is almal vroeg al gesuip en maak dit die seremoniemeester baie meer
> draaglik.
>
> 10. In geval van 'n beperkte begroting, plaas 'n waterval of
> fontein in die hoek van die saal. Dit is tog te weelderig en die gedrup
> sorg dat gaste hulle self kort-kort moet verlig en minder drink.
>
> 11. Ten Laaste: Nooi altyd mense met kinders, dit bly die
> simbool van vrugbaarheid. Huur 'n springkasteel en plaas dit direk agter
> die bruidstafel - die op-en-af-gespring en aanhoudende gegil bespaar jou die
> koste van 'n orkes en lei tot volgehoue opwinding (veral met 'n paar
> beserings).
>
>
> Mag hierdie wenke lei tot 'n onvergeetlike dag en gelukkige samesyn. -
> Nataniel
>
> Suidwester - slaan ag op 6:)))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Huweliksonthaalhulp [boodskap #74476 is 'n antwoord op boodskap #74474] |
Thu, 13 March 2003 06:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Niks te doen met aanwakkering nodig hê nie. As die bruid terterig genoeg
lyk, word die bruidegom opgewonde, ten spyte van vele toetsritte:)))
Ek dink hoeka die ouens wat in 'n wit pak trou is vreeslik braaf:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e701cbd.0@news1.mweb.co.za...
> OK! Maar jy het een ding mis....hoekom sal 'n ou wat reeds die toets
> gedoen het en besluit het om te koop, dan nog aanwakkering nodig hê?
> "Annette" wrote in message
> news:b4o81b$22navp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Alhoewel daar hordes boeke en artikels oor hierdie onderwerp verskyn het,
>> bly dit 'n kopseer vir alle betrokkenes. Hier gee Nataniel bietjie hulp:
>>
>>
>> 1. Laat per ongeluk 'n prominente familielid uit tydens
>> nooi van gaste. Dit veroorsaak 'n geweldige bitterheid en agteraf geskinder
>> en sorg dat die geleentheid vir altyd onthou word.
>>
>> 2. Gebruik 'n silwer koki en skryf uitnodigings met die
>> hand. So bly dit persoonlik en die reuk versag die werklikheid. (Lek ook
>> die koeverte self, die genot van gom is ongekend.)
>>
>> 3. Verander die kleurskema nadat die moeder van die
>> bruidegom in kennis gestel is. Die feit dat sy dan heeltemal uitstaan en
>> heeltyd snaaks aangekyk word, trek dus haar aandag af van die verrigtinge.
>> (Onthou, sy verloor haar seun).
>>
>> 4. Borsruikers: Vervang die tradisionele orgideë deur
>> blomme van versiersuiker, veral as jy vermoed dit gaan reën. Dit sorg vir
>> eindelose pret en hou die vlieë van die buffet af.
>>
>> 5. Blomme teen die banke: Vars ruikertjies is tog so
>> vervelig. Laat hekel die goedjies - veral as jy herfskleure trou. Buiten
>> dat dit werk verskaf, kan jy dit later verkoop of bêre indien 'n tweede
>> huwelik beplan word.
>>
>> 6. Laat ALTYD die trourok ontwerp deur 'n moffie
>> (homoseksueel). Sy grootste fantasie kry gewoonlik die oorhand (almal het
>> hulle drome) en sorg dat die bruid soos 'n wandelende tert opeindig. Dit
>> wakker die nodige behoeftes aan by die bruidegom, veral as 'n voorhuwelikse
>> oor-die-tou-trappery reeds plaasgevind het!
>>
>> 7. Bestel loperige geregte by die caterers (aartappelslaai,
>> slap hoederpastei en trifle bly treffers). Dit verhoed dat bejaardes en
>> minder gegoede kollegas kos in hulle handsakke laai.
>>
>> 8. Hou die onthaal in 'n saal met 'n verhoog en sluit die
>> aand af met karaoke. Sodoende ontaard die geleentheid in 'n platvloerse
>> affêre en bespaar jy die onkoste van 'n going-away uitrusting - wie gaan
>> notice?
>>
>> 9. Plaas groot hoeveelhede goedkoop vonkelwyn vooraf op die
>> tafels en gaan neem foto's vir ure in die munisipaliteit se tuin. Sodoende
>> is almal vroeg al gesuip en maak dit die seremoniemeester baie meer
>> draaglik.
>>
>> 10. In geval van 'n beperkte begroting, plaas 'n waterval of
>> fontein in die hoek van die saal. Dit is tog te weelderig en die gedrup
>> sorg dat gaste hulle self kort-kort moet verlig en minder drink.
>>
>> 11. Ten Laaste: Nooi altyd mense met kinders, dit bly die
>> simbool van vrugbaarheid. Huur 'n springkasteel en plaas dit direk agter
>> die bruidstafel - die op-en-af-gespring en aanhoudende gegil bespaar jou die
>> koste van 'n orkes en lei tot volgehoue opwinding (veral met 'n paar
>> beserings).
>>
>>
>> Mag hierdie wenke lei tot 'n onvergeetlike dag en gelukkige samesyn. -
>> Nataniel
>>
>> Suidwester - slaan ag op 6:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Huweliksonthaalhulp [boodskap #74479 is 'n antwoord op boodskap #74476] |
Thu, 13 March 2003 07:02 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmm! Kaalgat is heel beter! En dis nou nie die wyn nie!
"Annette" skryf in boodskap news:b4pa5f$228eb5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Niks te doen met aanwakkering nodig hê nie. As die bruid terterig genoeg
> lyk, word die bruidegom opgewonde, ten spyte van vele toetsritte:)))
> Ek dink hoeka die ouens wat in 'n wit pak trou is vreeslik braaf:))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e701cbd.0@news1.mweb.co.za...
>> OK! Maar jy het een ding mis....hoekom sal 'n ou wat reeds die toets
>> gedoen het en besluit het om te koop, dan nog aanwakkering nodig hê?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4o81b$22navp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Alhoewel daar hordes boeke en artikels oor hierdie onderwerp verskyn het,
>>> bly dit 'n kopseer vir alle betrokkenes. Hier gee Nataniel bietjie hulp:
>>>
>>>
>>> 1. Laat per ongeluk 'n prominente familielid uit tydens
>>> nooi van gaste. Dit veroorsaak 'n geweldige bitterheid en agteraf geskinder
>>> en sorg dat die geleentheid vir altyd onthou word.
>>>
>>> 2. Gebruik 'n silwer koki en skryf uitnodigings met die
>>> hand. So bly dit persoonlik en die reuk versag die werklikheid. (Lek ook
>>> die koeverte self, die genot van gom is ongekend.)
>>>
>>> 3. Verander die kleurskema nadat die moeder van die
>>> bruidegom in kennis gestel is. Die feit dat sy dan heeltemal uitstaan en
>>> heeltyd snaaks aangekyk word, trek dus haar aandag af van die verrigtinge.
>>> (Onthou, sy verloor haar seun).
>>>
>>> 4. Borsruikers: Vervang die tradisionele orgideë deur
>>> blomme van versiersuiker, veral as jy vermoed dit gaan reën. Dit sorg vir
>>> eindelose pret en hou die vlieë van die buffet af.
>>>
>>> 5. Blomme teen die banke: Vars ruikertjies is tog so
>>> vervelig. Laat hekel die goedjies - veral as jy herfskleure trou. Buiten
>>> dat dit werk verskaf, kan jy dit later verkoop of bêre indien 'n tweede
>>> huwelik beplan word.
>>>
>>> 6. Laat ALTYD die trourok ontwerp deur 'n moffie
>>> (homoseksueel). Sy grootste fantasie kry gewoonlik die oorhand (almal het
>>> hulle drome) en sorg dat die bruid soos 'n wandelende tert opeindig. Dit
>>> wakker die nodige behoeftes aan by die bruidegom, veral as 'n voorhuwelikse
>>> oor-die-tou-trappery reeds plaasgevind het!
>>>
>>> 7. Bestel loperige geregte by die caterers (aartappelslaai,
>>> slap hoederpastei en trifle bly treffers). Dit verhoed dat bejaardes en
>>> minder gegoede kollegas kos in hulle handsakke laai.
>>>
>>> 8. Hou die onthaal in 'n saal met 'n verhoog en sluit die
>>> aand af met karaoke. Sodoende ontaard die geleentheid in 'n platvloerse
>>> affêre en bespaar jy die onkoste van 'n going-away uitrusting - wie gaan
>>> notice?
>>>
>>> 9. Plaas groot hoeveelhede goedkoop vonkelwyn vooraf op die
>>> tafels en gaan neem foto's vir ure in die munisipaliteit se tuin. Sodoende
>>> is almal vroeg al gesuip en maak dit die seremoniemeester baie meer
>>> draaglik.
>>>
>>> 10. In geval van 'n beperkte begroting, plaas 'n waterval of
>>> fontein in die hoek van die saal. Dit is tog te weelderig en die gedrup
>>> sorg dat gaste hulle self kort-kort moet verlig en minder drink.
>>>
>>> 11. Ten Laaste: Nooi altyd mense met kinders, dit bly die
>>> simbool van vrugbaarheid. Huur 'n springkasteel en plaas dit direk agter
>>> die bruidstafel - die op-en-af-gespring en aanhoudende gegil bespaar jou die
>>> koste van 'n orkes en lei tot volgehoue opwinding (veral met 'n paar
>>> beserings).
>>>
>>>
>>> Mag hierdie wenke lei tot 'n onvergeetlike dag en gelukkige samesyn. -
>>> Nataniel
>>>
>>> Suidwester - slaan ag op 6:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Thu Jan 09 18:47:37 UTC 2025
|