Nul op 'n kontrak [boodskap #74452] |
Wo, 12 Maart 2003 11:59 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit uitgewerk is
voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
Groete
Elaine
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74462 is 'n antwoord op boodskap #74452] |
Wo, 12 Maart 2003 17:28 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie worrie nie, Elaine. Dit gaan almal verby. Vanself! Sien, ek
gaan jou 'n Vlaamse spreekwoord leer wat sê:
"Werk, dis vir die perde! En hulle draai dan nog hulle gat soontoe!"
Die groete vanweë
Norbert (uit Vlaandere)
On Wed, 12 Mar 2003 13:59:09 +0200, "Elaine" wrote:
> Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
> gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
> bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit uitgewerk is
> voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74463 is 'n antwoord op boodskap #74462] |
Wo, 12 Maart 2003 17:38 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehehehehe, goeie een!
E
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3cru6vclnv6d4pnhbiok6l1opfq2tl0ens@4ax.com...
> Moenie worrie nie, Elaine. Dit gaan almal verby. Vanself! Sien, ek
> gaan jou 'n Vlaamse spreekwoord leer wat sê:
> "Werk, dis vir die perde! En hulle draai dan nog hulle gat soontoe!"
>
> Die groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74464 is 'n antwoord op boodskap #74452] |
Wo, 12 Maart 2003 18:38 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
(dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
energie te hê nie?
"Elaine" skryf in boodskap news:3e6f2121.0@news1.mweb.co.za...
> Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
> gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
> bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit uitgewerk is
> voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74465 is 'n antwoord op boodskap #74464] |
Wo, 12 Maart 2003 19:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou sê dis uitsluitlik 'n vrouedrankie;)))
Met mans sal jy kry brawls with bawls:)
Annette
> skryf in boodskap news:b4nuqt$36d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
> (dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
> uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
> Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
> energie te hê nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e6f2121.0@news1.mweb.co.za...
>> Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
>> gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
>> bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit
uitgewerk
> is
>> voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74466 is 'n antwoord op boodskap #74463] |
Wo, 12 Maart 2003 19:57 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar moet wel oppas vir die volgende dae. Dis moontlik dat jou
siekte omslaan in die teenoorgestelde en dat jy dan 'n aanval van
werklus kry.. Moet dan veral nie buitegaan nie! Jy sou andere mense
kan aansteek..
Die groete vanweë
Norbert (uit Vlaandere)
On Wed, 12 Mar 2003 19:38:53 +0200, "Elaine" wrote:
> hehehehehehe, goeie een!
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3cru6vclnv6d4pnhbiok6l1opfq2tl0ens@4ax.com...
>> Moenie worrie nie, Elaine. Dit gaan almal verby. Vanself! Sien, ek
>> gaan jou 'n Vlaamse spreekwoord leer wat sê:
>> "Werk, dis vir die perde! En hulle draai dan nog hulle gat soontoe!"
>> Die groete vanweë
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74468 is 'n antwoord op boodskap #74464] |
Wo, 12 Maart 2003 21:39 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehehehe, ek's maar nog steeds effe lui
"Jonas" skryf in boodskap news:b4nuqt$36d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
> (dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
> uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
> Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
> energie te hê nie?
|
|
|
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74480 is 'n antwoord op boodskap #74468] |
Do, 13 Maart 2003 07:02 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van 'n 'toets'?
"Elaine" skryf in boodskap news:3e6fa941.0@news1.mweb.co.za...
> hehehehehe, ek's maar nog steeds effe lui
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b4nuqt$36d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
>> (dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
>> uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
>> Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
>> energie te hê nie?
>
|
|
|