'n Komplot [boodskap #74246] |
Thu, 06 March 2003 07:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Om my van 'n langnaweek te beroof, en in die kerk te kry op Paassondag, gaan
ons koor nou daardie dag in die Grootte Kerk optree.
Ons sing Schubert se Deutsche Messe in Afrikaans - en omdat dit my
hoendervleis gee elke keer as ons dit sing, sal ek maar gaan - net vir die
opwinding;))
Annette
|
|
|
|
Re: 'n Komplot [boodskap #74250 is 'n antwoord op boodskap #74249] |
Thu, 06 March 2003 08:23 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Ook die eerste keer dat ek hoor mense SING vir d��i
gevoel.............................
"TJ" skryf in boodskap news:3e670243$0$230@hades.is.co.za...
> ... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: 'n Komplot [boodskap #74251 is 'n antwoord op boodskap #74250] |
Thu, 06 March 2003 08:48 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het al gehoor van "sing for your supper" en "sing for your soul".
Hoendervleis is mos kos - en opwinding is mos vir die siel.
Sy is seker reg.
:-)
TJ
|
|
|
Re: 'n Komplot [boodskap #74265 is 'n antwoord op boodskap #74250] |
Thu, 06 March 2003 16:50 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens is nooit te oud om iets nuuts te leer nie:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e670579.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Ook die eerste keer dat ek hoor mense SING vir d��i
> gevoel.............................
> "TJ" wrote in message
> news:3e670243$0$230@hades.is.co.za...
>> ... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
Re: 'n Komplot [boodskap #74266 is 'n antwoord op boodskap #74249] |
Thu, 06 March 2003 16:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek weet nie van jou nie, maar as ek sweterig en sidderend-bewend is, en
terselfdertyd hoendervleis kry, dan weet ek ek het kouekoors, en is nie
besig om nuwe hoogtes te bereik nie;))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3e670243$0$230@hades.is.co.za...
> ... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: 'n Komplot [boodskap #74267 is 'n antwoord op boodskap #74251] |
Thu, 06 March 2003 16:54 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mooi musiek is kos vir die siel.
Vingerleklekker as't ware:))
Annette
.za> skryf in boodskap news:3e670b61$0$229@hades.is.co.za...
> Ek het al gehoor van "sing for your supper" en "sing for your soul".
>
> Hoendervleis is mos kos - en opwinding is mos vir die siel.
>
> Sy is seker reg.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: 'n Komplot [boodskap #74280 is 'n antwoord op boodskap #74246] |
Thu, 06 March 2003 19:31 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, terwyl jy sing, kyk watse oulike
diertjies is uitgekerf voor op die preekstoel.
Wanneer jy uitstap, kyk dan ook na die 12 obeliske
(Egiptiese naalde) op die dak.
As jy simboliek so bietjie ken .................
---
|
|
|