Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Simons se snert
Simons se snert [boodskap #74204] Wed, 05 March 2003 12:15 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek haal hom (die artikel) direk en gedeeltelik aan:

"Responding to criticism that the batsmen should have had the
Duckworth-Lewis targets on their person, Simons said that it would be
impractical to keep a piece of paper in one's pocket.

"With all the humidity and sweat that comes with playing cricket in Durban,
that would not work. A better idea in the future may be that they give the
targets to the umpires."

Simons en Donald kan dalk saam 'n vaarwelpartytjie reël ...
Re: Simons se snert [boodskap #74207 is 'n antwoord op boodskap #74204] Wed, 05 March 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam - die mannetjie praat skoon strooi - of miskien dink hy dat
die kolwers te dom is om iets te kan onthou?
Weet hy iets wat hy nie mag sê nie?

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b44pot$d94$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek haal hom (die artikel) direk en gedeeltelik aan:
>
> "Responding to criticism that the batsmen should have had the
> Duckworth-Lewis targets on their person, Simons said that it would be
> impractical to keep a piece of paper in one's pocket.
>
> "With all the humidity and sweat that comes with playing cricket in Durban,
> that would not work. A better idea in the future may be that they give the
> targets to the umpires."
>
> Simons en Donald kan dalk saam 'n vaarwelpartytjie reël ...
>
Re: Simons se snert [boodskap #74208 is 'n antwoord op boodskap #74207] Wed, 05 March 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wett nou nie eintlik van krieket af nie, maar ek skat die Bulls se afrigter
moet as voorbeeld dien. Hy sê hy gee nie om of dit droë veld is en of dit
reën nie. Hy's gereed vir enige span. Dis dalk hoekom hulle wen? Omdat
hulle nie verskonings gereed het vir ingeval hulle verloor nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b44rpv$1rt5u5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek stem saam - die mannetjie praat skoon strooi - of miskien dink hy dat
> die kolwers te dom is om iets te kan onthou?
> Weet hy iets wat hy nie mag sê nie?
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b44pot$d94$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek haal hom (die artikel) direk en gedeeltelik aan:
>>
>> "Responding to criticism that the batsmen should have had the
>> Duckworth-Lewis targets on their person, Simons said that it would be
>> impractical to keep a piece of paper in one's pocket.
>>
>> "With all the humidity and sweat that comes with playing cricket in
> Durban,
>> that would not work. A better idea in the future may be that they give the
>> targets to the umpires."
>>
>> Simons en Donald kan dalk saam 'n vaarwelpartytjie reël ...
>>
>
Re: Simons se snert [boodskap #74239 is 'n antwoord op boodskap #74204] Thu, 06 March 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: December 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gehoor wat ra die een ou vir die ander na die wedstryd?

"I say old chap. What's a duck worth Lewis?"
"One run old chap!"

Thys oppie Bos
Re: Simons se snert [boodskap #74241 is 'n antwoord op boodskap #74204] Thu, 06 March 2003 06:31 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Ek haal hom (die artikel) direk en gedeeltelik aan:
>
> "Responding to criticism that the batsmen should have had the
> Duckworth-Lewis targets on their person, Simons said that it would be
> impractical to keep a piece of paper in one's pocket.
>
> "With all the humidity and sweat that comes with playing cricket in Durban,
> that would not work. A better idea in the future may be that they give the
> targets to the umpires."
>
>
Het jy dalk gisteraand na Fanie De Villiers se program op Kyknet
gekyk? Hy het genoem dat hy in sy speeldae baie kere gesien het dat
van die beter kolwers van ander spanne (hy het Waugh en Tendulkar
genoem)in reën kort-kort na 'n stukkie papier wat hule by hulle gehad
het, gekyk het. Waarom dink jy? Hulle het presies geweet wat gaan aan.
Boucher het iets geweet maar nie genoeg nie, dis hoekon ht sy vuis so
gebal het na daai laaste 6 van hom - hy het hedink SA wen met 229 vir
6, wat nie die geval was nie, want hulle het een meer nodig gehad.
Soos Kotie Grovè gister op Monitor gesê het, hulle het nie die tweede
reel gelees nie.

Drom
Vorige onderwerp: Peperduur petrol
Volgende onderwerp: Waar is s.c.s-a.a se webwerf???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:08:48 UTC 2025