Nou hoe werk dit? [boodskap #74130] |
Sun, 02 March 2003 06:00 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Doen die volgende:
1 Open 'n nuwe 'Word' dokument
2 Tik die volgende
= rand(200,99)
3 Slaan 'Enter' en wag so 2-3 sekondes
---
|
|
|
|
|
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74133 is 'n antwoord op boodskap #74132] |
Sun, 02 March 2003 17:09 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op die ng!
; -)))
"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:b3sl5f$1lu9$1@austar-news.austar.net.au...
> http://www2.corvallis.k12.or.us/staff_development/techtips/d ummy_text.htm
> Hulle verduidelik dit nogal goed
>
> "Tobie" wrote in message
> news:b3s6op$n3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Doen die volgende:
>>
>> 1 Open 'n nuwe 'Word' dokument
>> 2 Tik die volgende
>> = rand(200,99)
>> 3 Slaan 'Enter' en wag so 2-3 sekondes
>> ---
>>
>
|
|
|
Re: Nou weet ek hoe dit [boodskap #74135 is 'n antwoord op boodskap #74130] |
Sun, 02 March 2003 18:05 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dankie aan die TJ en Afro Ossie wat positief gereageer het op my vraag en
dan ook die informasie so oorgedra het, ek is seker dat daar andere ook is
wat dit nie geweet het nie. Nooit te oud om te leer nie.
|
|
|
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74148 is 'n antwoord op boodskap #74133] |
Mon, 03 March 2003 07:21 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dan moet ons hulle hier ontheks: Sien jy hulle ook raak agter elke bos ?
Ek is hier op die Bos, nie agter die bos nie.
Thys oppie Bos
"Jonas" skryf in boodskap news:b3tdrv$f2l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
> Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op die ng!
> ; -)))
>
|
|
|
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74151 is 'n antwoord op boodskap #74148] |
Mon, 03 March 2003 07:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie verstaan hoe mense nog kan dink heksery is sleg nie - ons het tog
grootgeword met Liewe Heksie, en Wendy, die vriendelike heksie in die
komieks.
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b3uvqg$2d3d$1@news.adamastor.ac.za...
> Dan moet ons hulle hier ontheks: Sien jy hulle ook raak agter elke bos ?
>
> Ek is hier op die Bos, nie agter die bos nie.
> Thys oppie Bos
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b3tdrv$f2l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
>> Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op die
> ng!
>> ; -)))
>>
>
|
|
|
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74156 is 'n antwoord op boodskap #74151] |
Mon, 03 March 2003 10:39 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ek het ook so gedink. Maar daar is 'n paar afwykings op die ng.,
glo my ....
"Annette" skryf in boodskap news:b3v12m$1q96kr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan nie verstaan hoe mense nog kan dink heksery is sleg nie - ons het tog
> grootgeword met Liewe Heksie, en Wendy, die vriendelike heksie in die
> komieks.
> Annette
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:b3uvqg$2d3d$1@news.adamastor.ac.za...
>> Dan moet ons hulle hier ontheks: Sien jy hulle ook raak agter elke bos ?
>>
>> Ek is hier op die Bos, nie agter die bos nie.
>> Thys oppie Bos
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b3tdrv$f2l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
>>> Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op
die
>> ng!
>>> ; -)))
>>>
>>
>
|
|
|