Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Vellelooi
Vellelooi [boodskap #73843] Vr, 21 Februarie 2003 18:53 na volgende boodskap
Jan & Rita Bronkh  is tans af-lyn  Jan & Rita Bronkh
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi,
Dit is nou die eerste keer dat ek hier om hulp aanklop en sal dit baie
waardeer indien ek enige reaksie kan uitlok. Ek is op soek na die metode en
die bestanddele wat nodig sal wees om wildsvelle te brei, veral rooibok
velle. enige hulp/antwoord sal baie waardeer word.
antwoorde na my e-posadres sal baie waardeer word
Vriendelike groete
Jan
jan...@lantic.net
Re: Vellelooi [boodskap #73846 is 'n antwoord op boodskap #73843] Vr, 21 Februarie 2003 20:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy die hele metode weet hoe om die velle te brei (sp?)?
Ek sal probeer uitvind wie jou kan help - die resep en metode wat ons gehad
het, het nie lekker gewerk nie - die Springbokvelletjies het kliphard
uitgekom.
Annette

"Jan & Rita Bronkhorst" skryf in boodskap news:b35so0$9ht$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi,
> Dit is nou die eerste keer dat ek hier om hulp aanklop en sal dit baie
> waardeer indien ek enige reaksie kan uitlok. Ek is op soek na die metode en
> die bestanddele wat nodig sal wees om wildsvelle te brei, veral rooibok
> velle. enige hulp/antwoord sal baie waardeer word.
> antwoorde na my e-posadres sal baie waardeer word
> Vriendelike groete
> Jan
> jan...@lantic.net
>
Vorige onderwerp: Springende honde
Volgende onderwerp: Molle!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:54:00 MGT 2024