Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Name
Name [boodskap #73784] Wo., 19 Februarie 2003 18:25 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Volle Lid
Vanoggend op 94.7

Jerremy analiseer die krieket spelers se name en kon toe tot die volgende
gevolgtrekking

Mkaya Ntini bly glo in 'n huis van tin.
Re: Name [boodskap #73788 is 'n antwoord op boodskap #73784] Wo., 19 Februarie 2003 21:52 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2947
Geregistreer: Desember 2003
Senior Lid
Ag ou Jeremy - seker die beste omroeper in die land. 94.7 het 'n span
advokate wat sake spesifiek teen Jeremy hanteer. Hy trap elke dag in die
kaka.

E

"Pieter" skryf in boodskap news:b30i61$fni$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op 94.7
>
> Jerremy analiseer die krieket spelers se name en kon toe tot die volgende
> gevolgtrekking
>
> Mkaya Ntini bly glo in 'n huis van tin.
>
Vorige onderwerp: Re: The African Nightmare
Volgende onderwerp: Romeo & Juliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 12:38:18 UTC 2026