" Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73649] |
Ma, 17 Februarie 2003 03:30 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Boerneef (I.W. van der Merwe)
Die berggans het 'n veer laat val
Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73654 is 'n antwoord op boodskap #73649] |
Ma, 17 Februarie 2003 06:21 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
> Boerneef (I.W. van der Merwe)
> Die berggans het 'n veer laat val
>
> Die berggans het 'n veer laat val
> van die hoogste krans by Woeperdal
> my hart staan tuit al meer en meer
> ek stuur vir jou die berggansveer
> mits dese wil ek vir jou sê
> hoe diep my liefde vir jou lê
>
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73655 is 'n antwoord op boodskap #73654] |
Ma, 17 Februarie 2003 06:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
koorweergawes is beter as 'n solo.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>
> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>> Die berggans het 'n veer laat val
>>
>> Die berggans het 'n veer laat val
>> van die hoogste krans by Woeperdal
>> my hart staan tuit al meer en meer
>> ek stuur vir jou die berggansveer
>> mits dese wil ek vir jou sê
>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>
>
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73659 is 'n antwoord op boodskap #73655] |
Ma, 17 Februarie 2003 10:36 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan glo dit klink mooi.
Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
"Annette" wrote in message
news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
> koorweergawes is beter as 'n solo.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>
>> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>>
>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>> van die hoogste krans by Woeperdal
>>> my hart staan tuit al meer en meer
>>> ek stuur vir jou die berggansveer
>>> mits dese wil ek vir jou sê
>>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>>
>>
>
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73660 is 'n antwoord op boodskap #73659] |
Ma, 17 Februarie 2003 12:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
Jeugkoor.
Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
Blommetjie die koei sing;))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan glo dit klink mooi.
>
> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>
> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>
>>> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>>>
>>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>>> van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> my hart staan tuit al meer en meer
>>>> ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> mits dese wil ek vir jou sê
>>>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73665 is 'n antwoord op boodskap #73660] |
Ma, 17 Februarie 2003 13:15 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bestaan al die jeugkore nog?
Ek onthou nog die Natalse Jeugkoor en De Villiers (ek dink dit was Dirkie de
V) se betrokkenheid.
"Annette" skryf in boodskap news:b2qjvd$1f983e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
> gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
> Jeugkoor.
>
> Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
> die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
> Blommetjie die koei sing;))
>
> Annette
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan glo dit klink mooi.
>>
>> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>>
>> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
>> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>>> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> > Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> >
>>>> > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> > my hart staan tuit al meer en meer
>>>> > ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> > mits dese wil ek vir jou sê
>>>> > hoe diep my liefde vir jou lê
>>>> >
>>>
>>
>
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73672 is 'n antwoord op boodskap #73665] |
Ma, 17 Februarie 2003 13:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die eerste Jeugkoor was die een van die Vrystaat. Oom Dirkie de Villiers
en Oom Ters van Huyssteen was die grondleggers in 1960 - daarna het die
ander gevolg.
Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind. Verlede jaar nog was
die Natalse Jeugkoor nog daar, en ons weet nou Koot bestuur die Oos Kaapse
jeugkoor. Die Wes Kaapse Jeugkoor het in naam ten gronde geloop, en bestaan
nou as die Pro Canto jeugkoor, wat uitstekende werk doen.
Annette
> skryf in boodskap news:b2qnar$5ki$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bestaan al die jeugkore nog?
> Ek onthou nog die Natalse Jeugkoor en De Villiers (ek dink dit was Dirkie de
> V) se betrokkenheid.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2qjvd$1f983e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
>> gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
>> Jeugkoor.
>>
>> Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
>> die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
>> Blommetjie die koei sing;))
>>
>> Annette
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan glo dit klink mooi.
>>>
>>> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>>>
>>> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
>>> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>>>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>>> > Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> > > Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> > > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > >
>>>> > > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > > van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> > > my hart staan tuit al meer en meer
>>>> > > ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> > > mits dese wil ek vir jou sê
>>>> > > hoe diep my liefde vir jou lê
>>>> > >
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73684 is 'n antwoord op boodskap #73680] |
Ma, 17 Februarie 2003 17:02 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 17 Feb 2003 15:59:21 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Annette wrote:
>
>> Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind.
>
>
> Helmut Lotti se "Out of Africa" video wat in
> 1999 uitgegee het, het 'n Bloemfonteinse
> kinderkoor op. Meeste van die kinders is wit,
> met net 'n paar donkeres hier en daar, maar
> hulle sing "Jikela Emaweni Hamba."
>
> Gloudina
>
Ek is bly dat daar nog tenminste een Vlaming in die wêreld rondloop
wat jy goed vind, Gloudina.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73685 is 'n antwoord op boodskap #73680] |
Ma, 17 Februarie 2003 17:47 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - ek sal Helmut moet epos - hoe op dees aarde het daardie darkies
ingesluip? 'n Regstellende koor? ; -))
Ek kyk nogal graag na swartkore op SABC 1 of 2 - Sondae om +/-17:00 - daar
is 'n natuurlike vermoë wat skrik vir niks.
Op 'n volledig ander noot - fietsry onder swartes het, lyk my, het baie
afgeneem - moontlik omdat die fietse so vrekduur geword het?
skryf in boodskap news:3E5106E7.3070409@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind.
>
>
> Helmut Lotti se "Out of Africa" video wat in
> 1999 uitgegee het, het 'n Bloemfonteinse
> kinderkoor op. Meeste van die kinders is wit,
> met net 'n paar donkeres hier en daar, maar
> hulle sing "Jikela Emaweni Hamba."
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73695 is 'n antwoord op boodskap #73685] |
Ma, 17 Februarie 2003 20:58 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die OK Jeugkoor se sterkpunt is juis die sukses van sy gemengdheid - sy
gebruik die swart kinders om hulle liedjies af te rig en dit kom baie
natuurlik en entoesiasties deur.
Ook, ja, daar is baie min jeugkore oor. As mens ander kulture insluit is die
geldinloop nie meer so geredelik nie.
"Jonas" skryf in boodskap news:b2r791$ka6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kyk nogal graag na swartkore op SABC 1 of 2 - Sondae om +/-17:00 - daar
> is 'n natuurlike vermoë wat skrik vir niks.
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #120179 is 'n antwoord op boodskap #73654] |
Ma, 14 April 2014 17:34 |
pstee...
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 2014
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Monday, 17 February 2003 08:22:17 UTC+2, Koot wrote:
> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>
> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>> Die berggans het 'n veer laat val
>>
>> Die berggans het 'n veer laat val
>> van die hoogste krans by Woeperdal
>> my hart staan tuit al meer en meer
>> ek stuur vir jou die berggansveer
>> mits dese wil ek vir jou sê
>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>
Dis Pieter de Villiers wat dit getoonset het.
|
|
|