Keppler Wessels [boodskap #73556] |
Vr, 14 Februarie 2003 17:57 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Keppler saai gister die wedstryd uit die Baai uit tussen NZ en die Windies.
Daar is seker min ouens wat so mooi Engels kan praat soos Keppler - en dit
sluit die Engelse self in.
Ook, daar is min Afrikaanse omroepers wat Afrikaans kan praat soos Keppler.
'n Man om op trots te wees. Ek wens daar was meer.
|
|
|
Re: Keppler Wessels [boodskap #73558 is 'n antwoord op boodskap #73556] |
Vr, 14 Februarie 2003 17:59 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
daar is ook min batsman wat overs kan "eet" soos ou Kepler. Kepler kon 'n
oneday soos 'n 5 dae toets laat voel.
"Jonas" skryf in boodskap news:b2jalr$97g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Keppler saai gister die wedstryd uit die Baai uit tussen NZ en die Windies.
> Daar is seker min ouens wat so mooi Engels kan praat soos Keppler - en dit
> sluit die Engelse self in.
> Ook, daar is min Afrikaanse omroepers wat Afrikaans kan praat soos Keppler.
> 'n Man om op trots te wees. Ek wens daar was meer.
>
|
|
|
Re: Keppler Wessels [boodskap #73616 is 'n antwoord op boodskap #73556] |
So, 16 Februarie 2003 01:47 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hy klink soos 'n skaap as hy engels praat.