|
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73557 is 'n antwoord op boodskap #73553] |
Fri, 14 February 2003 17:57 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ja as die prop klap is die bek by. Hyt nou groot akkies ophande
"Jonas" skryf in boodskap news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
> verleentheid.
>
|
|
|
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73559 is 'n antwoord op boodskap #73557] |
Fri, 14 February 2003 18:11 |
Adamstor
Boodskappe: 2 Geregistreer: February 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vanmiddag het hy kamtag "onvoorwaardelik" verskoning gevra vir sy
taalgebruik verlede Woensdag tydens die krieketwedstryd tussen Indië en
Nederland. Oor sy elmboogprobleem is geen woord gerep nie.
Ek voorspel dat geen haan verder oor die saak sal kraai nie...
Pieter wrote:
> ja as die prop klap is die bek by. Hyt nou groot akkies ophande
> "Jonas" wrote in message
> news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
>> verleentheid.
>>
>>
|
|
|
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73568 is 'n antwoord op boodskap #73553] |
Fri, 14 February 2003 22:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag ja shym - eers ontken hy alles, en na die rooi tapyt behandeling is hy
vreeslik skaam en vra die hele wêreld om verskoning.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
> verleentheid.
>
|
|
|
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73579 is 'n antwoord op boodskap #73568] |
Sat, 15 February 2003 02:43 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar was klaarblyklik reeds 6 jaar gelede 'n insident waartydens Sonn vir
TV-man Martin Locke in die openbaar sou gesê het F*$k-off back to Rhodesia
...".
Toe word hy die hoof van die Skerpioene - nou is Thabo se posisie seker in
gevaar?
Ek sien Boesak en sy Elna (van stikmasjien-faam) was by die
parlemenstsopening - na watter pos is hy nou bevorder?
So die man se probleme kom 'n langpad -
"Annette" skryf in boodskap news:b2jpq7$1dkjke$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag ja shym - eers ontken hy alles, en na die rooi tapyt behandeling is hy
> vreeslik skaam en vra die hele wêreld om verskoning.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
>> verleentheid.
>>
>
|
|
|
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73591 is 'n antwoord op boodskap #73568] |
Sat, 15 February 2003 07:10 |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ook maar net nog 'n dronk boesman!
Dis niks snaaks nie.