Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Hart se Punt " deur DONALD RIEKERT
" Hart se Punt " deur DONALD RIEKERT [boodskap #73465] Fri, 14 February 2003 00:58
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

HART SE PUNT
Donald Riekert

Maar as jy vir my doekpot bak
onder deurdag se kameeldoringkool
pak die lewer en die niertjies
in die gemsbok se skof
alles fyngemaak met ui
hart se punt
ingeknoop met die riem
En as ek na heeldag se jag
koel kalbas kom drink
sal jy met jou loshand
hart se punt
oopknoop vir my
Vorige onderwerp: "himne " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: " De Rust " deur FANIE OLIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 04 18:59:55 UTC 2024