Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - dag 3
Krieket - dag 3 [boodskap #73310] Di, 11 Februarie 2003 06:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend oor die nuus 'n onbevestigde berig dat Shane Warne op pad terug is
huis toe. Daar is glo 'n perskonferensie 'n uur voordat die wedstryd teen
Pakistan moet begin.
Iets oor ontoelaatbare middels in die bloed.

Gister het Zim vir Namibië gewen, en NZ het ook verloor.

Annette
Re: Krieket - dag 3 [boodskap #73313 is 'n antwoord op boodskap #73310] Di, 11 Februarie 2003 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit lyk vir my na 'n groot kroekspul - net sodat die Skotte nie kan deelneem
nie:)))

Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3e48aba1.0@news1.mweb.co.za...
> Namibië het nooit eintlik 'n kans gehad nie en net 'n wonderwerk sal ons 'n
> kans gee.....maar ons neem deel!
> "Annette" wrote in message
> news:b2a5ta$1aekk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend oor die nuus 'n onbevestigde berig dat Shane Warne op pad terug is
>> huis toe. Daar is glo 'n perskonferensie 'n uur voordat die wedstryd teen
>> Pakistan moet begin.
>> Iets oor ontoelaatbare middels in die bloed.
>>
>> Gister het Zim vir Namibië gewen, en NZ het ook verloor.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Krieket - dag 3 [boodskap #73314 is 'n antwoord op boodskap #73310] Di, 11 Februarie 2003 07:52 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namibië het nooit eintlik 'n kans gehad nie en net 'n wonderwerk sal ons 'n
kans gee.....maar ons neem deel!

"Annette" skryf in boodskap news:b2a5ta$1aekk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend oor die nuus 'n onbevestigde berig dat Shane Warne op pad terug is
> huis toe. Daar is glo 'n perskonferensie 'n uur voordat die wedstryd teen
> Pakistan moet begin.
> Iets oor ontoelaatbare middels in die bloed.
>
> Gister het Zim vir Namibië gewen, en NZ het ook verloor.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Krieket - opening
Volgende onderwerp: Weer iets oor krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:29:00 MGT 2024