Vir Jonas [boodskap #73290] |
Mon, 10 February 2003 06:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
Windies gaan wen:))
Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
Annette
|
|
|
Re: Vir Jonas [boodskap #73293 is 'n antwoord op boodskap #73290] |
Mon, 10 February 2003 09:18 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou ja - gaan voort en gee haar die doodskoot.
Ek is ietwat bly ons het nou verloor - "wake-up call" - nie? ; -))
"Annette" skryf in boodskap news:b27h58$1a61um$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
> Windies gaan wen:))
> Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Vir Jonas [boodskap #73294 is 'n antwoord op boodskap #73293] |
Mon, 10 February 2003 12:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle het al verlede 'n wake-up call gehad toe hulle liederlik teen WP
verloor het :))
Wat vir 'n kaptein kan nie eers die horlosie dophou om binne die tyd die
boulbeurte te voltooi nie?
O, ja - en dan nog kom met die lam verskoning dat hy dink hulle was onnodig
swaar gestraf daaroor.
Sou ons daardie ekstra 6 balle gehad het, kon ons heelwaarskynlik gewen het.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b27qpe$4i5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou ja - gaan voort en gee haar die doodskoot.
> Ek is ietwat bly ons het nou verloor - "wake-up call" - nie? ; -))
>
> "Annette" wrote in message
> news:b27h58$1a61um$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
>> Windies gaan wen:))
>> Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Vir Jonas [boodskap #73298 is 'n antwoord op boodskap #73294] |
Mon, 10 February 2003 14:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - die man waarop die kapteinskapmantel moes val is natuurlik
Benkenstein - wat Pollock se provinsiale kaptein is en was. "Ongelukkig" was
hy nie "in vorm" nie, toe die mantel neergemoer het.
Ek dink Pollock skrik (!) nog elke oggend wakker en sê - "wat 'n nagm�rrie -
ek droom ek is die Springbok-kaptein..."
Wat word nou van die Springbok as nasionale embleem?
"Annette" skryf in boodskap news:b285o1$19ll0m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle het al verlede 'n wake-up call gehad toe hulle liederlik teen WP
> verloor het :))
> Wat vir 'n kaptein kan nie eers die horlosie dophou om binne die tyd die
> boulbeurte te voltooi nie?
> O, ja - en dan nog kom met die lam verskoning dat hy dink hulle was onnodig
> swaar gestraf daaroor.
> Sou ons daardie ekstra 6 balle gehad het, kon ons heelwaarskynlik gewen het.
>
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b27qpe$4i5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou ja - gaan voort en gee haar die doodskoot.
>> Ek is ietwat bly ons het nou verloor - "wake-up call" - nie? ; -))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b27h58$1a61um$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
>>> Windies gaan wen:))
>>> Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|