Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Goeie Krieket
Goeie Krieket [boodskap #73278] So, 09 Februarie 2003 20:23 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
nog nie oor nie!

Elaine
Re: Goeie Krieket [boodskap #73280 is 'n antwoord op boodskap #73278] So, 09 Februarie 2003 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
lekker spannende wedstryd.
Annette

in message news:3e46b8b3.0@news1.mweb.co.za...
> Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
> Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
> nog nie oor nie!
>
> Elaine
>
Re: Goeie Krieket [boodskap #73282 is 'n antwoord op boodskap #73280] Ma, 10 Februarie 2003 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam - ek stry nie eers met jou nie. Die beste span het gewen.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:b26er5$18uagj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
> lekker spannende wedstryd.
> Annette
Re: Goeie Krieket [boodskap #73284 is 'n antwoord op boodskap #73280] Ma, 10 Februarie 2003 04:41 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette. Ek stem saam met jou.
Die eerste ding wat SA Krieket te doen staan na die wêreldbeker is om 'n
ander kaptein te kies. Met alle respek - Shaun is nie die beste kaptein
nie - DNA ten spyt.
Donald kan ook nou maar na Huis Herfsblare verhuis ...

"Annette" skryf in boodskap news:b26er5$18uagj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
> lekker spannende wedstryd.
> Annette
>
>
> in message news:3e46b8b3.0@news1.mweb.co.za...
>> Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
>> Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
>> nog nie oor nie!
>>
>> Elaine
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Krieket - opening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:40:17 MGT 2024