Goeie Krieket [boodskap #73278] |
Sun, 09 February 2003 20:23 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
nog nie oor nie!
Elaine
|
|
|
Re: Goeie Krieket [boodskap #73280 is 'n antwoord op boodskap #73278] |
Sun, 09 February 2003 20:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
lekker spannende wedstryd.
Annette
in message news:3e46b8b3.0@news1.mweb.co.za...
> Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
> Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
> nog nie oor nie!
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Goeie Krieket [boodskap #73282 is 'n antwoord op boodskap #73280] |
Mon, 10 February 2003 00:10 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam - ek stry nie eers met jou nie. Die beste span het gewen.
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:b26er5$18uagj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
> lekker spannende wedstryd.
> Annette
|
|
|
Re: Goeie Krieket [boodskap #73284 is 'n antwoord op boodskap #73280] |
Mon, 10 February 2003 04:41 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette. Ek stem saam met jou.
Die eerste ding wat SA Krieket te doen staan na die wêreldbeker is om 'n
ander kaptein te kies. Met alle respek - Shaun is nie die beste kaptein
nie - DNA ten spyt.
Donald kan ook nou maar na Huis Herfsblare verhuis ...
"Annette" skryf in boodskap news:b26er5$18uagj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
> lekker spannende wedstryd.
> Annette
>
>
> in message news:3e46b8b3.0@news1.mweb.co.za...
>> Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
>> Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
>> nog nie oor nie!
>>
>> Elaine
>>
>
|
|
|