Naamverandering [boodskap #73077] |
Mon, 03 February 2003 18:03 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een van my rekenaars verskuif ek kantoor toe.
Dit is die rekenaar waarvandaan DD deelneem.
DD gaan vir 'n rukkie nie as DD hier wees nie
maar is nie regtig weg nie.
Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.
Once in a while sal Chrisjolette ook seker maak
om nie vergeet te word nie.
groete :-)))
DD
|
|
|
Re: Naamverandering [boodskap #73082 is 'n antwoord op boodskap #73077] |
Mon, 03 February 2003 19:06 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.
Solank as dit nie "Peter, Paul and Mary" is nie, is die saak reg! :-)
> Once in a while sal Chrisjolette ook seker maak
> om nie vergeet te word nie.
Al is dit net om vir ons meer te vertel oor die kort vet
mannetjie?
:-)))
|
|
|
|
Re: Naamverandering [boodskap #73088 is 'n antwoord op boodskap #73077] |
Mon, 03 February 2003 22:19 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> DD gaan vir 'n rukkie nie as DD hier wees nie
> maar is nie regtig weg nie.
En waarom dink jy dat enigiemand
een blou duit omgee?
Die Ruiter in die sloot
|
|
|
Re: Naamverandering [boodskap #73108 is 'n antwoord op boodskap #73086] |
Tue, 04 February 2003 17:18 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
die ruiter op die pispot
skryf in boodskap news:3E3EE05D.60906@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.
>
>
> En wat van Koos?
>
> Die Ruiter bokant die afgrond
>
|
|
|