Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #73041] Ma, 03 Februarie 2003 05:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien ons span het 'n goeie kans om te wen - hulle het oefenwedstryd teen
WP horribaal verloor.

Sien gisteraand op Supersport dat mens lekker kan wen deur net die wenner
van die wêreldbeker te voorspel - en mens moet kies uit 3 - Australië, SA en
Wes Indies.

Annette
Re: Krieket [boodskap #73115 is 'n antwoord op boodskap #73041] Di, 04 Februarie 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Australia!! Natuurlik gaan dit weer die Ozzies wees :-) Nog net 4 dae!!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:b1ku3o$14d3qm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien ons span het 'n goeie kans om te wen - hulle het oefenwedstryd teen
> WP horribaal verloor.
>
> Sien gisteraand op Supersport dat mens lekker kan wen deur net die wenner
> van die wêreldbeker te voorspel - en mens moet kies uit 3 - Australië, SA en
> Wes Indies.
>
> Annette
>
Re: Krieket [boodskap #73122 is 'n antwoord op boodskap #73115] Wo, 05 Februarie 2003 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie toernooi is m.i. wyd oop - pasop vir ouens soos die Windies en die
Pakkies ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3e4019dd.0@news1.mweb.co.za...
> Australia!! Natuurlik gaan dit weer die Ozzies wees :-) Nog net 4 dae!!!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ku3o$14d3qm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien ons span het 'n goeie kans om te wen - hulle het oefenwedstryd
> teen
>> WP horribaal verloor.
>>
>> Sien gisteraand op Supersport dat mens lekker kan wen deur net die wenner
>> van die wêreldbeker te voorspel - en mens moet kies uit 3 - Australië,
SA
> en
>> Wes Indies.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Krieket [boodskap #73123 is 'n antwoord op boodskap #73122] Wo, 05 Februarie 2003 05:56 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mens sal ook nie kan skat wie gaan wen as ons kyk na die "friendlies" wat
gespeel is die laaste ruk nie. Australia verloor teen Engeland, Pakistan en
Sri Lanka sien hulle gatte teen ons :-)), so miskien is jy reg.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b1q1om$mt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie toernooi is m.i. wyd oop - pasop vir ouens soos die Windies en die
> Pakkies ...
Vorige onderwerp: Loftus rules
Volgende onderwerp: Goeie Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:25:53 MGT 2024