|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72955 is 'n antwoord op boodskap #72949] |
Fri, 31 January 2003 17:04 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En wat van Queen Victoria - wat was haar aandeel?
"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:89vk3vshgotum2od09s3bjap4fk3lcjrrn@4ax.com...
> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>
> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>
> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>
> Baie Dankie
>
> Andrew
>
> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
> wouldn't be!!!
>
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72958 is 'n antwoord op boodskap #72949] |
Fri, 31 January 2003 18:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
op jou webblad te plaas?
Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
Annette
"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:89vk3vshgotum2od09s3bjap4fk3lcjrrn@4ax.com...
> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>
> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>
> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>
> Baie Dankie
>
> Andrew
>
> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
> wouldn't be!!!
>
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72959 is 'n antwoord op boodskap #72955] |
Fri, 31 January 2003 18:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haar werk is om die spanspek vas te hou op die foreshore;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b1eaab$3eq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat van Queen Victoria - wat was haar aandeel?
>
> "Andrew Taylor" wrote in message
> news:89vk3vshgotum2od09s3bjap4fk3lcjrrn@4ax.com...
>> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
>> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
>> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>>
>> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>>
>> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>>
>> Baie Dankie
>>
>> Andrew
>>
>> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
>> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
>> wouldn't be!!!
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72983 is 'n antwoord op boodskap #72958] |
Sat, 01 February 2003 14:36 |
Andrew Taylor
Boodskappe: 42 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 31 Jan 2003 20:08:20 +0200, "Annette" wrote:
> Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
> op jou webblad te plaas?
>
> Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
>
Ja dankie, Annette, my webblad aan Kitchener moet (telling) wees! In
Engeland die baster is 'n halfgod stelt !
Die meer mense in die foto die meerdere
Andrew
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72985 is 'n antwoord op boodskap #72983] |
Sat, 01 February 2003 15:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou moet jy asseblief weer verduidelik Andrew - wil jy mense in die foto hê,
of nie?
( Ek dink jy wil)
Van wat - soldate, of gevangenis, of maak dit nie saak nie?
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:20mn3v8he7i66o4551ujomv7gnts715ccr@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 20:08:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
>> op jou webblad te plaas?
>>
>> Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
>>
>
> Ja dankie, Annette, my webblad aan Kitchener moet (telling) wees! In
> Engeland die baster is 'n halfgod stelt !
>
> Die meer mense in die foto die meerdere
>
> Andrew
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72986 is 'n antwoord op boodskap #72983] |
Sat, 01 February 2003 15:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Andrew, Probeer hierdie een - nogal baie erge foto's
http://www.bowlerhat.com.au/sawvl/con-camps.html
Annette
"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:20mn3v8he7i66o4551ujomv7gnts715ccr@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 20:08:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
>> op jou webblad te plaas?
>>
>> Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
>>
>
> Ja dankie, Annette, my webblad aan Kitchener moet (telling) wees! In
> Engeland die baster is 'n halfgod stelt !
>
> Die meer mense in die foto die meerdere
>
> Andrew
|
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #73045 is 'n antwoord op boodskap #72949] |
Mon, 03 February 2003 08:39 |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andrew
The translation of "Veg tot dood of vryheid" is "Fight until death or
freedom". Death of freedom is something else...
gr
Max_________________________________________________
Andrew Taylor
> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>
> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>
> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>
> Baie Dankie
>
> Andrew
>
> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
> wouldn't be!!!
|
|
|
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #73087 is 'n antwoord op boodskap #73045] |
Mon, 03 February 2003 21:34 |
Andrew Taylor
Boodskappe: 42 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dankie
Exkuus Engels
Ek is a Regional London Committee Member of United Kingdon
Independence Party en dis is
< shall change it> in die more.
Andrew
On 3 Feb 2003 00:39:38 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
> Andrew
>
> The translation of "Veg tot dood of vryheid" is "Fight until death or
> freedom". Death of freedom is something else...
>
> gr
> Max_________________________________________________
>
> Andrew Taylor