17 Pa's [boodskap #72756] |
Thu, 30 January 2003 05:19 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gevangenis in Maksimum gevangenis naby Worcester het 'n vigs-wesie wat ook
HIV positief is aangeneem. Hulle stuur vir hom kaartjies, maak vir hom
klere, en maak selfs sy wense waar. So het hy toe 'n rit gekry in 'n ligte
vliegtuig. Die vlug was oor die tronk sodat hulle dit kon sien.
Annette
|
|
|
Re: 17 Pa's [boodskap #72859 is 'n antwoord op boodskap #72756] |
Thu, 30 January 2003 17:43 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 30 Jan 2003 07:19:07 +0200, "Annette" wrote:
> Gevangenis in Maksimum gevangenis naby Worcester het 'n vigs-wesie wat ook
> HIV positief is aangeneem. Hulle stuur vir hom kaartjies, maak vir hom
> klere, en maak selfs sy wense waar. So het hy toe 'n rit gekry in 'n ligte
> vliegtuig. Die vlug was oor die tronk sodat hulle dit kon sien.
>
> Annette
>
Gevangenis of gevangenes?
DD
|
|
|