ANC en Irak [boodskap #72555] |
Mon, 27 January 2003 09:11 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.
Is dit nie eienaardig dat die Zimbabwe-probleem wat op die ANC se voorstoep
lê geignoreer word, maar word daar op die groter vraagstukke gefokus. Waarom
word die "stille diplomasie"-beleid nie ook na Irak uitgebrei nie?
Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
|
|
|
Re: ANC en Irak [boodskap #72559 is 'n antwoord op boodskap #72555] |
Mon, 27 January 2003 15:22 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hulle wil nie na Zim travel nie
"Jonas" skryf in boodskap news:b12t36$6q4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.
>
> Is dit nie eienaardig dat die Zimbabwe-probleem wat op die ANC se voorstoep
> lê geignoreer word, maar word daar op die groter vraagstukke gefokus. Waarom
> word die "stille diplomasie"-beleid nie ook na Irak uitgebrei nie?
>
> Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
>
|
|
|
Re: ANC en Irak [boodskap #72562 is 'n antwoord op boodskap #72555] |
Mon, 27 January 2003 18:30 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 27 Jan 2003 11:11:00 +0200, "Jonas" wrote:
> Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.
Hulle is tog bekend vir vermetelheid, Jonas.
>
>
> Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
>
Ja, Jonas, dit kos werklik R500M. Bevestiging daarvan was
jou afgelope belastingjaaraanslag, was dit nie:-)))
DD
|
|
|
Re: ANC en Irak [boodskap #72568 is 'n antwoord op boodskap #72562] |
Tue, 28 January 2003 01:55 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD - ek weet.
Ek is 'n lid van die "bruinarmvereniging" ("brownarm society" -
sh@tstirring).
Grappies op 'n stokkie - dis steeds heelwat duurder as my kar ...
"DD" skryf in boodskap news:2gua3voaadd8414hbgsbco8jk4pnio8slc@4ax.com...
> On Mon, 27 Jan 2003 11:11:00 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.
>
> Hulle is tog bekend vir vermetelheid, Jonas.
>>
>
>>
>> Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
>>
>
> Ja, Jonas, dit kos werklik R500M. Bevestiging daarvan was
> jou afgelope belastingjaaraanslag, was dit nie:-)))
>
> DD
|
|
|
Re: ANC en Irak [boodskap #72611 is 'n antwoord op boodskap #72568] |
Tue, 28 January 2003 18:46 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 28 Jan 2003 03:55:27 +0200, "Jonas" wrote:
> Grappies op 'n stokkie - dis steeds heelwat duurder as my kar ...
>
en vlieg heelwat hoër:-)
DD
|
|
|