Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Examinvlaters (Eksamenflaters)
Examinvlaters [boodskap #72380] Fri, 24 January 2003 06:38
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
  • Noem 5 dinge wat melk bevat? Kaas, botter en drie koeie
  • Wat is die verlede tyd van EET? Honger
  • Wat is die verkleinwoord van OUPA? Kleinseun
  • Vertaal in Afrikaans: 'I beg your pardon?' HUH?
  • Wat noem ons iemand wat velle looi? Onderwyser
  • Voltooi: Wat jonk is, speel graag. Wat oud is .......kreun graag
  • Wat beteken:'Hy het 'n agterdeur oopgehou?' Sy maag werk
  • Wat kry jy as jy jou melktande wissel? Pepermenttande
Vorige onderwerp: Petrol Queue - PetrolQueue.JPG (0/1)
Volgende onderwerp: Rof en onbeskof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:03:36 UTC 2025