Tuis » Lekker » Humor & grappe » grappie (dalk oud)
grappie (dalk oud) [boodskap #72189] |
Mon, 20 January 2003 13:55  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die taksibestuurder en die pastoor kom saam by die hemelpoorte aan -
Die taksibestuurder is voor en die engel vra sy naam en wat hy vir 'n
lewe gedoen het.
"My naam hy is Johannes Thabalala" antwoord hy.
"Ek is hom, die taxi drywer"
"Goed" se die engel vir hom, "Hier is vir jou n goue bokleed. Volg net
die breë pad met die goue rante"
Johannes vat sy bokleed en stap deur.
"En wat is jou naam en beroep" vra die engel vir die pastor.
"Ek is (vul maar 'n naam hier in) en ek is 'n pastoor"
"Goed" se die engel, "Hier is vir jou n bokleed gemaak van mieliesakke. Volg net die smal klipperige pad met die afgrond na links"
"Wat?!" roep die pastor uit.
"Hoekom het die taksibestuurder dan die goue kleed en breë pad gekry?"
"Pastoor, elke Sondag as jy gepreek het, het die mense geslaap maar elke keer as hy gery het, het die mense GEBID!"
----
Ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos Engels -
This guy comes to the pharmacy and asks for a vial of cyanide. The
pharmacist, trying to keep up a professional posture, asks the
customer what he might need it for.
"Oh" says the guy, "I want to poison my wife".
"I am sorry Sir," says the pharmacist "but you will have to
understand that, under these circumstances, it is impossible for me to
sell you the cyanide."
The guy reaches in to his wallet and pulls out a picture of his wife
and quietly lays it on the sales counter.
The pharmacist blushes and politely remarks "I'm sorry Sir, I didn't
realize you had a prescription".
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72200 is 'n antwoord op boodskap #72189] |
Mon, 20 January 2003 17:48   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos engels-
>
> This guy comes to the pharmacy
McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself. As
jy 'n grap in Afrikaans wil vertel, is jy welkom.
Maar onthou, ons nie hier om jou handjie vas te
hou nie. Ons is hier om in Afrikaans en oor Afrikaans
te assosieer.
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72241 is 'n antwoord op boodskap #72238] |
Tue, 21 January 2003 13:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
want ek post wat ek dink interesant
Ek herhaal weer. Ons is nie jou klankbord nie.
Ons is nie jou veiligheidskombersie nie. Ons
hoor graag enigiets wat jy wil sê in AFRIKAANS,
hoe geradbraak dit dan nou al is, maar ons is
NIE geinteresseerd in jou Engelse gedagtes nie.
Hierdie is 'n AFRIKAANSE nuusgroep. So basta met
grappies in Engels.
Die Ruiter in die Skemer
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 23:01:54 UTC 2025
|