Vakansie huis te huur? [boodskap #71975] |
Wed, 15 January 2003 14:08 |
|
Oorspronklik gepos deur: (Daniela)
Hallo
Ek soek na n vakansie huis te huur in Kaap of Natal (beste is suid
/oos Kaap) vir 2 persone, vir n week tussen 25 Januarie tot 25
Februarie 2003.
As iemand van iets weet, ek wag angstig vir n antwoord.
Tschau
Daniela Senn
Switserland
|
|
|
Re: Vakansie huis te huur? [boodskap #71994 is 'n antwoord op boodskap #71975] |
Wed, 15 January 2003 17:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil jy teen die see wees?
Warm see of koue see?
Ek sal jou in aanraking kan bring met iemand as jy nie teen die see wil bly
nie in Bloubergstrand.
Annette
skryf in boodskap news:3e2569a6.18869723@news.swissonline.ch...
> Hallo
>
> Ek soek na n vakansie huis te huur in Kaap of Natal (beste is suid
> /oos Kaap) vir 2 persone, vir n week tussen 25 Januarie tot 25
> Februarie 2003.
>
> As iemand van iets weet, ek wag angstig vir n antwoord.
>
> Tschau
>
> Daniela Senn
> Switserland
|
|
|
Re: Vakansie huis te huur? [boodskap #72172 is 'n antwoord op boodskap #71975] |
Sun, 19 January 2003 03:10 |
hwgird
Boodskappe: 8 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daniela
Stuur my jou e-pos adres vir besonderhede vir huisvesting in Mosselbaai - as
jy belangstel.
Groete
Harry