Ngconde Balfour sê .... [boodskap #71949] |
Wed, 15 January 2003 04:50 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
(Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
|
|
|
Re: Ngconde Balfour sê .... [boodskap #71953 is 'n antwoord op boodskap #71949] |
Wed, 15 January 2003 07:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, jy verstaan nie.
Dit werk so - blanke regerings mag nie politiek en sport meng nie. Dit word
genoem diskriminasie.
Aan die ander kant weet jy dat swart politici nooit kan diskrimineer nie-
dus al pas hulle politiek in sport toe, dan word dit nog steeds nie as
diskriminasie gesien nie - en dus nie politiek in sport nie.
Sien?
:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3e24e8ac$0$237@hades.is.co.za...
> Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
> (Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
> Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
>
|
|
|
Re: Ngconde Balfour sê .... [boodskap #71957 is 'n antwoord op boodskap #71953] |
Wed, 15 January 2003 08:24 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dis nogal lagwekkend om te hoor hoe veroordeel swart politici
terrorisme, maar hulleself het dit in die verlede toegepas!
"Annette" skryf in boodskap news:b032mt$kr1d4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, jy verstaan nie.
> Dit werk so - blanke regerings mag nie politiek en sport meng nie. Dit word
> genoem diskriminasie.
> Aan die ander kant weet jy dat swart politici nooit kan diskrimineer nie-
> dus al pas hulle politiek in sport toe, dan word dit nog steeds nie as
> diskriminasie gesien nie - en dus nie politiek in sport nie.
>
> Sien?
> :)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e24e8ac$0$237@hades.is.co.za...
>> Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
>> (Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
>> Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
>>
>
|
|
|
Re: Ngconde Balfour sê .... [boodskap #72003 is 'n antwoord op boodskap #71949] |
Wed, 15 January 2003 20:44 |
Joe de Beer
Boodskappe: 20 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gegewe dat hy nie *WIL* weet wie Kallis is nie, nou-ja, wat nog hoef n ons
te se ....
Joeboy
--
I've taken a vow of poverty.
To annoy me, send money.
"Jonas" skryf in boodskap news:3e24e8ac$0$237@hades.is.co.za...
> Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
> (Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
> Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
>
|
|
|