Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Re: Rekenaars lewe regtig
Re: Rekenaars lewe regtig [boodskap #5916] Wo, 13 Maart 1996 00:00
Marius Swart  is tans af-lyn  Marius Swart
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Robert skryf

>> lewensvorme (selle) is "geprogrammeer" om onder sekere omstandighede op 'n
>> sekere manier op te tree. As hulle bedreig word te vlug as hulle honger
>> is te eet ens. Rekenaars kan dit ook doen alhoewel hulle nog nie met mense
>> vergelyk kan word nie.

Hierdie optrede op 'n sekere manier is 'n eienskap van lewe, maar
omgekeerd bepaal sodanige gedrag nie noodwendig dat iets lewend is
nie.

Groete
arius Swart
Re: Rekenaars lewe regtig [boodskap #5917 is 'n antwoord op boodskap #5916] Wo, 13 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Sandilands  is tans af-lyn  Robert Sandilands
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 13 Mar 1996 new...@icon.co.za wrote:

> =20
> On Wed, 13 Mar 96 09:43 SAT Hoepel Scheepers wrote:=20
>> So Hoepel jy sal
> saam met my moet stem dat rekenaars lewe. Hoe anders kan virusse dan
> rekenaars aanval as hulle nie lewend is nie! Van die eenvoudigste

Suur val ook metaal aan. Dit maak nie die suur of die metaal lewendig nie.

> lewensvorme (selle) is "geprogrammeer" om onder sekere omstandighede op '= n
> sekere manier op te tree. As hulle bedreig word te vlug as hulle honger
> is te eet ens. Rekenaars kan dit ook doen alhoewel hulle nog nie met mens= e
> vergelyk kan word nie.=20

Die vraag is nie wat die potensiele lewensvorm doen nie maar waarom.

>>> My rekenaar het sy eie persoonlikheid, dit
> verklaar hoekom hy/sy soms vyf sekondes voor die einde van die aflaai van
> 'n groot leêr besluit om die telefoon op te hang of besluit om te staak
> slegs as ek BELANGRIKE ongestoorde inligting in een of ander pro gram het
> ens. =20

Ons moet 'n skydslyn trek tussen lewe en Murpy se wet... Alhoewel ek
partykeer twyfel ;-)

>> Mens kry dus
> rekenaars en rekenaars en mens kry Volksies en dan kry jy Herbie.=20

Ooit opgelet dat Herbie net in die prente is.

____________________________________________________________ _________________
Ek het nie genoeg verbeelding om vir enige iemand behalwe myself te praat nie
- ------------------------------------------------------------ -----------------
Robert Sandilands - 'n Verdwaalde Ingenieur en Rekenaar kundige
Senior Virus Analis : WNNR Virus Beskermings Dienste
Tel: +27-12-841-2106, Fax: +27-12-841-3037, E-pos: rob...@vps.cis.co.za
- ------------------------------------------------------------ -----------------
Vorige onderwerp: Afrikaanse WWW bladsyde
Volgende onderwerp: Re: Nieuw virus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 02:28:25 MGT 2024