Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe soort Jazz?
Nuwe soort Jazz? [boodskap #71286] Sat, 04 January 2003 13:30
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry gister die Libertas se program tot Maart.
Een van die opvoerings is Jazz musiek, en een van die soorte jazz wat
gespeel gaan word, word genoem Safro Jazz.
Weet iemand wat dit is? Klink vir my na 'n nuwe woord om ons eie manier van
jazz speel te wil weergee.
Pretensieus?

Annette
Vorige onderwerp: nuwe jaar
Volgende onderwerp: Opposisie moet dink: het eleksie-deelname nog sin?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:38:46 UTC 2025