Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " douwerstoof en sinkbad toe " deur JAN SPIES
" douwerstoof en sinkbad toe " deur JAN SPIES [boodskap #71276] Sat, 04 January 2003 03:21
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jan Spies
douwerstoof en sinkbad toe

douwerstoof en sinkbad toe
na die beesmispleisterrousteenhuis
se douwerstoof en sinkbad toe

voeteskottel vorie stoof
en orie sere darem roof
Vorige onderwerp: " Drosterhonde bo Oranjesig " deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: " Inboorlinge " deur JAN F. E. CELLIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 14:42:14 UTC 2024