Siener in die Suburbs [boodskap #71199] |
Di, 31 Desember 2002 13:59 |
Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8 Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek lees nou die dag in 'n ou uitgawe van Insig dat die drama "Siener in die
Suburbs" eenkeer verfilm was. Weet enige iemand of dit op video beskikbaar
is?
Groete,
Johannes van Vuren,
Canterbury, Engeland.
|
|
|
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71203 is 'n antwoord op boodskap #71199] |
Di, 31 Desember 2002 14:40 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een ding weet ek, as jy Marius Weyers se rol wat ongelukkig net in Afrikaans
kan wees, sou kon oorsit in Engels, sou hy 'n Oscar gekry het vir sy spel.
Wonderlik! Die hele storie is eenvoudig ongelooflik. Kontak KykNet ...by
M-net, as jy dit op video soek. Dalk kan hulle jou help. Hulle het dit
eenkeer uitgesaai.
"Johannes Kantelberg" skryf in boodskap news:1041343173.95071.0@doris.uk.clara.net...
> Ek lees nou die dag in 'n ou uitgawe van Insig dat die drama "Siener in die
> Suburbs" eenkeer verfilm was. Weet enige iemand of dit op video beskikbaar
> is?
>
> Groete,
>
> Johannes van Vuren,
>
> Canterbury, Engeland.
>
|
|
|
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71206 is 'n antwoord op boodskap #71203] |
Di, 31 Desember 2002 15:20 |
Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8 Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek stem saam. Marius is 'n puik akteur.
Laat aub weet die kontack adres of web bladsy van KykNet.
Johannes.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e11ac7a.0@news1.mweb.co.za...
> Een ding weet ek, as jy Marius Weyers se rol wat ongelukkig net in Afrikaans
> kan wees, sou kon oorsit in Engels, sou hy 'n Oscar gekry het vir sy spel.
> Wonderlik! Die hele storie is eenvoudig ongelooflik. Kontak KykNet ...by
> M-net, as jy dit op video soek. Dalk kan hulle jou help. Hulle het dit
> eenkeer uitgesaai.
> "Johannes Kantelberg" wrote in message
> news:1041343173.95071.0@doris.uk.clara.net...
>> Ek lees nou die dag in 'n ou uitgawe van Insig dat die drama "Siener in die
>> Suburbs" eenkeer verfilm was. Weet enige iemand of dit op video beskikbaar
>> is?
>>
>> Groete,
>>
>> Johannes van Vuren,
>>
>> Canterbury, Engeland.
>>
>
|
|
|
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71209 is 'n antwoord op boodskap #71206] |
Di, 31 Desember 2002 17:25 |
Joe de Beer
Boodskappe: 20 Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
http://www.mnet.co.za/kyknet/
Daar gaan nie veel daar aan op die oomblik nie, lyk omtrent asof hulle
Groep-5 gaan nodig he om die konstruksie klaar te maak 8-)
Joeboy
Johannes Kantelberg skryf in boodskap news:1041348018.2149.0@doris.uk.clara.net...
> Ek stem saam. Marius is 'n puik akteur.
>
> Laat aub weet die kontack adres of web bladsy van KykNet.
>
> Johannes.
>
|
|
|
|
|
|