Vir Almal [boodskap #70946] |
Mon, 23 December 2002 10:33 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
baie ligt en vrede.
En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.
Liefde van hier
Rico
|
|
|
Re: Vir Almal [boodskap #70953 is 'n antwoord op boodskap #70946] |
Mon, 23 December 2002 11:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van hier ook warme wense aan almal wat gewens wil word.
Annette - Hic!!:)))
"Rico" skryf in boodskap news:3e06e64e$0$138$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
> baie ligt en vrede.
>
> En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.
>
> Liefde van hier
> Rico
>
|
|
|
Re: Vir Almal [boodskap #70984 is 'n antwoord op boodskap #70953] |
Tue, 24 December 2002 10:28 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en ons werk terwyl die anner ouens Krismis hou.....hulle gee hulle geld
uit en ons vat dit! Die wat so bevoorreg is om te mag vakansie hou oor
Krismis, geniet dit! Wat van 'n geseënde Kersfees en 'n nugter Nuwe Jaar?
"Annette" skryf in boodskap news:au6slv$4ofq1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van hier ook warme wense aan almal wat gewens wil word.
> Annette - Hic!!:)))
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3e06e64e$0$138$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
>> baie ligt en vrede.
>>
>> En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.
>>
>> Liefde van hier
>> Rico
>>
>
|
|
|
Re: Vir Almal [boodskap #70996 is 'n antwoord op boodskap #70984] |
Tue, 24 December 2002 21:24 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die vorige Nuwejaar so hard geparty dat ek 'n hele week lank gesukkel
het om te herstel. Hierdie jaar gaan ek probeer om matigheid voor oë te
hou - miskien!!!
Elaine
"Suidwester" wrote:
Wat van 'n geseënde Kersfees en 'n nugter Nuwe Jaar?
|
|
|