Kan jy onthou? [boodskap #70932] |
Mon, 23 December 2002 08:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat jy gedoen het die nag van 31/12/1999?
Annette
|
|
|
Re: Kan jy onthou? [boodskap #70940 is 'n antwoord op boodskap #70932] |
Mon, 23 December 2002 09:31 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gelag vir al die poepolle wat bang was vir die ME gogga..............
"Annette" skryf in boodskap news:au6h5d$4pl6k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat jy gedoen het die nag van 31/12/1999?
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Kan jy onthou? [boodskap #70995 is 'n antwoord op boodskap #70932] |
Tue, 24 December 2002 21:21 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was in Sasolburg by 'n dans gewees. Kon niks kry om te doen hier in die
stad nie :)))) Die methodiste kerk was besiger as die pub.
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:au6h5d$4pl6k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat jy gedoen het die nag van 31/12/1999?
>
> Annette
>
|
|
|