Oud genoeg? [boodskap #70797] |
Thu, 19 December 2002 06:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys vertel dat sy seun op 24 jaar oud genoeg is vir trou.
Is dit?
Annette
|
|
|
Re: Oud genoeg? [boodskap #70800 is 'n antwoord op boodskap #70797] |
Thu, 19 December 2002 07:44 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was, maar het darem vir Ma en Pa gevra of ek kan, want ek't toe nog vir
Pa gwerk...
thys
"Annette" skryf in boodskap news:atrps0$22c07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thys vertel dat sy seun op 24 jaar oud genoeg is vir trou.
> Is dit?
> Annette
>
|
|
|
Re: Oud genoeg? [boodskap #70846 is 'n antwoord op boodskap #70797] |
Fri, 20 December 2002 04:56 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mans kry eers (soms) verstand op so +/- 35 - voor daai ouderdom is dit
suiwer hormone ...
"Annette" skryf in boodskap news:atrps0$22c07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thys vertel dat sy seun op 24 jaar oud genoeg is vir trou.
> Is dit?
> Annette
>
|
|
|
Re: Oud genoeg? [boodskap #70855 is 'n antwoord op boodskap #70846] |
Fri, 20 December 2002 09:42 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Amen.
Van 'n ou wat weet.
"Jonas" skryf in boodskap news:3e02a317$0$235@hades.is.co.za...
> Mans kry eers (soms) verstand op so +/- 35 - voor daai ouderdom is dit
> suiwer hormone ...
> "Annette" wrote in message
> news:atrps0$22c07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thys vertel dat sy seun op 24 jaar oud genoeg is vir trou.
>> Is dit?
>> Annette
>>
>
|
|
|