Ouers vra [boodskap #70769] |
Wed, 18 December 2002 19:29 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
|
|
|
Re: Ouers vra [boodskap #70770 is 'n antwoord op boodskap #70769] |
Wed, 18 December 2002 19:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie geluk Oupa:)))
Annette
Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
|
|
|
Re: Ouers vra [boodskap #70788 is 'n antwoord op boodskap #70769] |
Thu, 19 December 2002 04:23 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis duidelik dat julle geweier het en die ou dit gelate aanvaar het. Dis
goed so. Sit jou voet betyds neer.
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
|
|
|
Re: Ouers vra [boodskap #70795 is 'n antwoord op boodskap #70769] |
Thu, 19 December 2002 06:12 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oudste een had so 'n maand gelee kom seg dat hulle verloof geraak het. Maar
hy's darem al 24, en mooi groot.
Die meisiekind van my was 'n teer saak. Die ingelsman had darem 3 jaar na
haar 'gevry' soos my Ma altyd sê.
Maar ek het darem tog so 'n bietjie die vloer met die knaap saam gevee.
Todat hy so ewe ridderlik op sy een knie gaan en voor my beste helfte gaan
kniel en in sy keurigste ingels vra: "Mr and Mrs de Wet, I ask your lovely
daughter's hand in marriage" en haar ogies loer-loer so oor sy skouer na
ons. So asof te sê: "nou toe nou, sê tog net "ja" en kry klaar..."
Ja boet... So ben de helden gevallen...
Thys
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
|
|
|
Re: Ouers vra [boodskap #70796 is 'n antwoord op boodskap #70795] |
Thu, 19 December 2002 06:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En hoe gaan dit met jou musieklike skoonseun?
Nog opgewonde en gelukkig by jou dogter?
Annette
Happiness is a State of Mind
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:atro0s$1v0p$1@news.adamastor.ac.za...
> Oudste een had so 'n maand gelee kom seg dat hulle verloof geraak het. Maar
> hy's darem al 24, en mooi groot.
>
> Die meisiekind van my was 'n teer saak. Die ingelsman had darem 3 jaar na
> haar 'gevry' soos my Ma altyd sê.
> Maar ek het darem tog so 'n bietjie die vloer met die knaap saam gevee.
> Todat hy so ewe ridderlik op sy een knie gaan en voor my beste helfte gaan
> kniel en in sy keurigste ingels vra: "Mr and Mrs de Wet, I ask your lovely
> daughter's hand in marriage" en haar ogies loer-loer so oor sy skouer na
> ons. So asof te sê: "nou toe nou, sê tog net "ja" en kry klaar..."
>
> Ja boet... So ben de helden gevallen...
> Thys
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
>> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
>> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
>> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
>> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
>
|
|
|
Re: Ouers vra [boodskap #70799 is 'n antwoord op boodskap #70796] |
Thu, 19 December 2002 07:43 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja die twee is nog musikaal bymekaar, en so gelukkig soos die
spreekwoordelike vark in palestina!
Kom nou baie beter met hulle oor die weg noudat hulle nie so onder mens se
voete is nie.
Die lekkerste is dat hulle nou maar hul eie probleempies self moet oplos.
Ek kan net raad gee, en toekyk. Help met raad en kundigheid, maar dis waar
dit stop. Niks se ge-instoppery van geld en wat nog als nie..."Hands off!!"
Skoonma seg: "een plek groot, orals groot!"
Thys op't ANC Bos met polieste, honne, karre met sikke blou ligge en
woei-woei hoeters en ouens met sikke swart pakke an en wat baie swiet en
baie ongemaklik lyk...
"Annette" skryf in boodskap news:atrpmg$22mq0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En hoe gaan dit met jou musieklike skoonseun?
> Nog opgewonde en gelukkig by jou dogter?
> Annette
>
>
>
> Happiness is a State of Mind
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:atro0s$1v0p$1@news.adamastor.ac.za...
>> Oudste een had so 'n maand gelee kom seg dat hulle verloof geraak het.
> Maar
>> hy's darem al 24, en mooi groot.
>>
>> Die meisiekind van my was 'n teer saak. Die ingelsman had darem 3 jaar na
>> haar 'gevry' soos my Ma altyd sê.
>> Maar ek het darem tog so 'n bietjie die vloer met die knaap saam gevee.
>> Todat hy so ewe ridderlik op sy een knie gaan en voor my beste helfte gaan
>> kniel en in sy keurigste ingels vra: "Mr and Mrs de Wet, I ask your lovely
>> daughter's hand in marriage" en haar ogies loer-loer so oor sy skouer na
>> ons. So asof te sê: "nou toe nou, sê tog net "ja" en kry klaar..."
>>
>> Ja boet... So ben de helden gevallen...
>> Thys
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
>>> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
>>> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
>>> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
>>> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
>>
>
|
|
|