Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70749] |
Wo, 18 Desember 2002 11:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is amptelik.
Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
almal dragtige ooie.
Annette
|
|
|
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70750 is 'n antwoord op boodskap #70749] |
Wo, 18 Desember 2002 11:44 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Stoute krismisbouter!!
"Annette" skryf in boodskap news:atpm3c$1cud8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is amptelik.
> Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
> almal dragtige ooie.
> Annette
>
|
|
|
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70751 is 'n antwoord op boodskap #70750] |
Wo, 18 Desember 2002 11:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Nog stouter die goue balletjies wat in Cavendish aangebring is:)) Dit
was seker haar borsies wat afgesak het;))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:atpn2j$2tag$1@news.adamastor.ac.za...
> Stoute krismisbouter!!
> "Annette" wrote in message
> news:atpm3c$1cud8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is amptelik.
>> Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
>> almal dragtige ooie.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70768 is 'n antwoord op boodskap #70749] |
Wo, 18 Desember 2002 19:23 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Annette
Ja, ek het ook die storie gesien. Dit het my toe laat dink aan 'n
kerskaartjie wat ek lank gelede gekry het. Die prentjie voor op het
gewys waar die rendiere bra beteuterd op die grond staan met die slee
agter hulle wat 'n plaaslewwie heel te pletter geloop het. Langs hulle
was Vader Krismis, vuis gebal in die lug, wat skree, 'Rudolph you
idiot, I said the Schmidt house.'
|
|
|