Koos se Skrik [boodskap #70699] |
Tue, 17 December 2002 13:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koos kom eendag vroeër tuis, en kry vroulief kaal en hygend op die bed.
"Skat!" hyg sy, "Help asseblief, ek dink ek kry 'n hartaanval."
Koos storm die gang af om 911 te skakel en val hom amper keduks oor sy
vierjarige seuntjie wat in die gang sit en huil.
Seuntjie vertel snikkend daar is 'n kaal omie in die klerekas.
Koos pluk die kas se deur oop, en daar staan sy boesemvriend, poedelkaal.
Koos: " Liewe hemel Piet!, Susan is besig om 'n hartaanval te kry en jy maak
die arme kind skrik.!"
Annette
|
|
|
Re: Koos se Skrik [boodskap #70702 is 'n antwoord op boodskap #70699] |
Tue, 17 December 2002 17:44 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe kan julle grappies maak met iemand se siektetoestand ?? ; -))
"Annette" skryf in boodskap news:atn90u$orj5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koos kom eendag vroeër tuis, en kry vroulief kaal en hygend op die bed.
> "Skat!" hyg sy, "Help asseblief, ek dink ek kry 'n hartaanval."
> Koos storm die gang af om 911 te skakel en val hom amper keduks oor sy
> vierjarige seuntjie wat in die gang sit en huil.
> Seuntjie vertel snikkend daar is 'n kaal omie in die klerekas.
> Koos pluk die kas se deur oop, en daar staan sy boesemvriend, poedelkaal.
> Koos: " Liewe hemel Piet!, Susan is besig om 'n hartaanval te kry en jy maak
> die arme kind skrik.!"
>
> Annette
>
|
|
|