Nog 'n raai-raai. [boodskap #70414] |
Wo, 11 Desember 2002 08:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit?
harig is my luf
Lank is my nek
Een twee drie-
en ek sit 'n vuil
bottel op sy plek
Annette
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70424 is 'n antwoord op boodskap #70414] |
Wo, 11 Desember 2002 10:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg - kry mens nog die goed?
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at73bi$2guf$1@news.adamastor.ac.za...
> Bottel borsel
> "Annette" wrote in message
> news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit?
>>
>> harig is my luf
>> Lank is my nek
>> Een twee drie-
>> en ek sit 'n vuil
>> bottel op sy plek
>>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70425 is 'n antwoord op boodskap #70414] |
Wo, 11 Desember 2002 10:17 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bottel borsel
"Annette" skryf in boodskap news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit?
>
> harig is my luf
> Lank is my nek
> Een twee drie-
> en ek sit 'n vuil
> bottel op sy plek
>
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70426 is 'n antwoord op boodskap #70414] |
Wo, 11 Desember 2002 11:13 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tobie Cronje
"Annette" skryf in boodskap news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit?
>
> harig is my luf
> Lank is my nek
> Een twee drie-
> en ek sit 'n vuil
> bottel op sy plek
>
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70428 is 'n antwoord op boodskap #70426] |
Wo, 11 Desember 2002 11:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))))) Jy kan reg weees:)))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:at76ll$t3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tobie Cronje
>
> "Annette" wrote in message
> news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit?
>>
>> harig is my luf
>> Lank is my nek
>> Een twee drie-
>> en ek sit 'n vuil
>> bottel op sy plek
>>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70432 is 'n antwoord op boodskap #70424] |
Wo, 11 Desember 2002 14:25 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek het Saterdag vir my suster een gekoop. Sy verwag haar eerstelung in
Feb. Nogal 'n meisiekind :))
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:at73is$109sn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is reg - kry mens nog die goed?
> Annette
|
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70454 is 'n antwoord op boodskap #70452] |
Wo, 11 Desember 2002 23:10 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek was nogal moerig gewees ook. Ek probeer nou al 2 jaar en sy kry dit
reg in 4 maande :)) Maar nou ja, alles gebeur met 'n doel.
Elaine
"Davie Davis" wrote:
>> Nogal 'n meisiekind :))
>>
>> Elaine
>
>
> Wie? Jou suster?
>
> DD
>
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70498 is 'n antwoord op boodskap #70454] |
Do, 12 Desember 2002 17:58 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 12 Dec 2002 01:10:55 +0200, "Elaine" wrote:
> Ja, ek was nogal moerig gewees ook. Ek probeer nou al 2 jaar en sy kry dit
> reg in 4 maande :)) Maar nou ja, alles gebeur met 'n doel.
>
> Elaine
>
> "Davie Davis" wrote:
>
>>> Nogal 'n meisiekind :))
>>>
>>> Elaine
>> Wie? Jou suster?
>> DD
Ja, ek het Saterdag vir my suster een gekoop. Sy verwag haar
eerstelung in Feb. Nogal 'n meisiekind :))
Elaine
Dit is toe wat ek jou gevra het of dit jou suster
is wat nogal 'n meisiekind is, meisiekind.
DD
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70508 is 'n antwoord op boodskap #70498] |
Do, 12 Desember 2002 19:21 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uit die aard van die saak is sy 'n meisiekind Davie, anders was sy my broer.
My suster verwag 'n meisiekind. 'n Dogtertjie. So my sus en haar kind is
altwee meisiekinders :)))))
E
"Davie Davis" wrote:
>
> Elaine
> Dit is toe wat ek jou gevra het of dit jou suster
> is wat nogal 'n meisiekind is, meisiekind.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70554 is 'n antwoord op boodskap #70508] |
Vr, 13 Desember 2002 20:18 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 12 Dec 2002 21:21:06 +0200, "Elaine" wrote:
> Uit die aard van die saak is sy 'n meisiekind Davie, anders was sy my broer.
> My suster verwag 'n meisiekind. 'n Dogtertjie. So my sus en haar kind is
> altwee meisiekinders :)))))
>
> E
>
Toevallig né Elaine! :-))))))
DD
|
|
|