Jislaaik!! [boodskap #70340] |
Tue, 10 December 2002 12:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op RSG se nuus om 2nm:
Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
volgende jaar op Nuweland bywoon.
Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
Annette
|
|
|
Re: Jislaaik!! [boodskap #70345 is 'n antwoord op boodskap #70340] |
Tue, 10 December 2002 13:38 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog minder had hy gelees wat hy kon dink!
Thys oppie Bos
"Annette" skryf in boodskap news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
|
|
|
Re: Jislaaik!! [boodskap #70349 is 'n antwoord op boodskap #70340] |
Tue, 10 December 2002 14:27 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jinne maar die lotjie maak nogal gereeld droog wanneer hulle die nuus lees
:-)). Miskien sal sowat 'n Miljard die openingseremonie volg op T.V.? Maar
selfs dan klink 'n Miljard bietjie te veel :))
E
"Annette" skryf in boodskap news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
|
|
|
Re: Jislaaik!! [boodskap #70352 is 'n antwoord op boodskap #70340] |
Tue, 10 December 2002 16:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met die 3-uur nuus toe word daar stadig en pertinent aandgekondig soveel
mense sal die seremonie op TELEVISIE sien:)))
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
|
|
|
Re: Jislaaik!! [boodskap #70353 is 'n antwoord op boodskap #70349] |
Tue, 10 December 2002 16:54 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeka!!
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3df5f9f4.0@news1.mweb.co.za...
> Jinne maar die lotjie maak nogal gereeld droog wanneer hulle die nuus lees
> :-)). Miskien sal sowat 'n Miljard die openingseremonie volg op T.V.? Maar
> selfs dan klink 'n Miljard bietjie te veel :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
>> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
>> volgende jaar op Nuweland bywoon.
>> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
>> Annette
>
|
|
|
Re: Jislaaik!! [boodskap #70375 is 'n antwoord op boodskap #70340] |
Tue, 10 December 2002 20:04 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 10 Dec 2002 14:04:55 +0200, "Annette" wrote:
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
>
Defnitief klink dit asof hy 'n fout gemaak het, Annette.
Seker nie Nuweland bedoel nie, maar Soweto.
DD
|
|
|