MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70159] |
Fri, 06 December 2002 06:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
stouter as wat hulle gedog het.
Annette
|
|
|
Re: MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70163 is 'n antwoord op boodskap #70159] |
Fri, 06 December 2002 07:00 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette
Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
stouter as wat hulle gedog het.
Wouter
Die totale getalle het ongeveer halveer, as ek dit reg gelees het?
(Ek kon dit net vinnig scan)
Die nuwe opname is by jonger deel van die bevolking gedoen
en daar was die geraamde insidensie bo 20%? Die ou
skatting van 11% was vir die hele populasie.
Albei navorsingsmetodes het natuuurlik tekortkomings, vir
hierdie een moes hulle elke deelnemeer se toestemming kry.
Die vorige syfers is weer van swanger vroue in voorgeboorteklinieke
se besmetting afgelei. Ek reken laasgenoemde sal vir ons die
meer betroubare tendense uitwys, maar dat daar 'n oorskatting
was is heel moontlik.
|
|
|
Re: MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70212 is 'n antwoord op boodskap #70159] |
Sun, 08 December 2002 05:45 |
Oom Gert
Boodskappe: 38 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wonder wat gaan aan in die Vrystaat?
"Annette" skryf in boodskap news:aspfpd$tgqcf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
> Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
> Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
> stouter as wat hulle gedog het.
> Annette
>
|
|
|
Re: MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70213 is 'n antwoord op boodskap #70212] |
Sun, 08 December 2002 06:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle kroek nie so baie met die syfers as die ander provinsies nie;))
Annette
"Oom Gert" skryf in boodskap news:3df2dc81.0@news1.mweb.co.za...
> Wonder wat gaan aan in die Vrystaat?
>
> "Annette" wrote in message
> news:aspfpd$tgqcf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
>> Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
>> Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
>> stouter as wat hulle gedog het.
>> Annette
>>
>
|
|
|