Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaalgatpersketyd
Kaalgatpersketyd [boodskap #68977] Mon, 18 November 2002 14:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
verkeerslig.
Annette
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #68986 is 'n antwoord op boodskap #68977] Mon, 18 November 2002 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
> verkeerslig.

R40 vir die sonder wurms? :-))))))

Weet jy wat "donut" perskes is? Ek het hulle so ruk gelede in ons
plaaslike mark ontdek. Ons kon dit altyd in WA kry, maar ek het dit
nooit tevore hier in Georgia gesien nie. Dis nou lekker!

Danielle (van die Perskestaat waar kaalgat perkes sommer kommin is)
:-))))
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #68987 is 'n antwoord op boodskap #68977] Mon, 18 November 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat maak 'n perske kaalgat? Arme ding, kry hulle nie koud nie?

"Annette" skryf in boodskap news:aratal$ggs77$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
> verkeerslig.
> Annette
>
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #68997 is 'n antwoord op boodskap #68986] Mon, 18 November 2002 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie enetjie met ou wurmpie nie. As daar wurms by was sou ek duurder moes
betaal - vleis is deesdae so duur hier.

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:skvhtukamp1n9snk4pvuhe4k6e9l804n1k@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
>> verkeerslig.
>
> R40 vir die sonder wurms? :-))))))
>
> Weet jy wat "donut" perskes is? Ek het hulle so ruk gelede in ons
> plaaslike mark ontdek. Ons kon dit altyd in WA kry, maar ek het dit
> nooit tevore hier in Georgia gesien nie. Dis nou lekker!
>
> Danielle (van die Perskestaat waar kaalgat perkes sommer kommin is)
> :-))))
>
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #68998 is 'n antwoord op boodskap #68987] Mon, 18 November 2002 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis mos somervrugte, so nee, hulle kry nie koud nie. Dis die arme taaipit
geelperskes wat te warm kry met hul donsige jassies:))
Annette

com.na> skryf in boodskap news:3dd9009d.0@news1.mweb.co.za...
> Wat maak 'n perske kaalgat? Arme ding, kry hulle nie koud nie?
> "Annette" wrote in message
> news:aratal$ggs77$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
>> verkeerslig.
>> Annette
>>
>
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #69013 is 'n antwoord op boodskap #68997] Mon, 18 November 2002 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vleis is deesdae oral duur. Wil nou die dag boerewors koop by die Spar.
R48 en kleingeld 'n kilogram. Hoender (wat se prys veronderstel was om te
daal), R18 en kleingeld vir 'n maer ou dingetjie was lyk soos 'n maand oue
kuiken. Hierdie dun skaapworsies - R38 en kleingeld per kilogram. Weet ook
nie waar gaan dit eindig nie.

Groete
Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:arb6q7$gkv4i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
vleis is deesdae so duur hier.
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #69014 is 'n antwoord op boodskap #68977] Mon, 18 November 2002 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmm, persketyd die beste tyd van die jaar. Gelukkig het ek 'n paar
perskebome op my erf. Die "vroe-jaar" perskes se wangetjies begin nou mooi
rooi word. Sal hoor so 'n week of wat lekker eetbaar wees. Maar die een
waarvoor ek nie kan wag nie, is geelperkses. Die geletjies word ongelukkig
eers bietjie later ryp, en dan sal ek moet spring om by my ma-hulle te kom -
voor sy almal inlê!

Groete
Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:aratal$ggs77$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
> verkeerslig.
> Annette
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #69023 is 'n antwoord op boodskap #69014] Tue, 19 November 2002 07:39 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ons perskes loop in die veld rond! Party het sulke geronde horings
[hulle wat nou so skaam is want 'n klomp rugbyspelers maak hulle naam
gat].....ander sulke skerpes en ander draai weer. Jinne, en as jy vir al
daai vrugte moeg is, dan slag jy 'n Damaraskaap vir fynproewer
skaapvleis....beter is daar nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd9630d.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm, persketyd die beste tyd van die jaar. Gelukkig het ek 'n paar
> perskebome op my erf. Die "vroe-jaar" perskes se wangetjies begin nou mooi
> rooi word. Sal hoor so 'n week of wat lekker eetbaar wees. Maar die een
> waarvoor ek nie kan wag nie, is geelperkses. Die geletjies word ongelukkig
> eers bietjie later ryp, en dan sal ek moet spring om by my ma-hulle te kom -
> voor sy almal inlê!
>
> Groete
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:aratal$ggs77$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
>> verkeerslig.
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Lang Lus
Volgende onderwerp: Mrs Balls se nuutste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 18 04:34:19 UTC 2024