Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - alweer ....
Rugby - alweer .... [boodskap #68881] Sa, 16 November 2002 17:29 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja swaer ....
Ten minste het ons nou 'n klomp jongmanne kans gegee om eendag 'n
Springbokbaadjie te kan dra...
Is daar iets om ervaring mee te vervang?
(Party van die Currybekerhelde het hulle se .... gesien, nê?)
Re: Rugby - alweer .... [boodskap #68885 is 'n antwoord op boodskap #68881] Sa, 16 November 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:
> Is daar iets om ervaring mee te vervang?

Talent?
Re: Rugby - alweer .... [boodskap #68894 is 'n antwoord op boodskap #68885] Sa, 16 November 2002 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Great vir jou,Katryntjie...
Hier stem ons nogal ooreen!Talent,maar ongelukkig het sekere van die spelers
dit nie...dis nie in hul kultuur om te wil rugby speel nie!

"Katryn" skryf in boodskap news:np1dtuk16sit18aqrasd2a7riod249ujla@4ax.com...
> "Jonas" wrote:
>
>> Is daar iets om ervaring mee te vervang?
>
> Talent?
>
Re: Rugby - alweer .... [boodskap #68895 is 'n antwoord op boodskap #68894] Sa, 16 November 2002 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Slaap jy nie Paul?

Elaine

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ar6h0t$r46$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Great vir jou,Katryntjie...
Re: Rugby - alweer .... [boodskap #68905 is 'n antwoord op boodskap #68895] So, 17 November 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee,Elaine!
Sommiges van ons kyk agter ons geldjies,soos ek maar ook doen met my twee
besigheidjies.Ek staan omtrent so 6 uur op en gaan slaap soms 3 uur in die
oggend.
Soms dink ek,ek was 'n hoer in my vorige lewe,want ek
maak soms nie 'n oog of 'nbeen toe nie.(JOKE...hoor)!

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd6cd7d.0@news1.mweb.co.za...
> Slaap jy nie Paul?
>
> Elaine
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:ar6h0t$r46$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Great vir jou,Katryntjie...
>
Re: Rugby - alweer .... [boodskap #68914 is 'n antwoord op boodskap #68905] So, 17 November 2002 12:24 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaa, ons met ons eie besighede slaap nooit nie! Hoere okkie, wakker bly is
hulle besigheid.

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ar7p9h$qqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee,Elaine!
> Sommiges van ons kyk agter ons geldjies,soos ek maar ook doen met my twee
> besigheidjies.Ek staan omtrent so 6 uur op en gaan slaap soms 3 uur in die
> oggend.
> Soms dink ek,ek was 'n hoer in my vorige lewe,want ek
> maak soms nie 'n oog of 'nbeen toe nie.(JOKE...hoor)!
Vorige onderwerp: Môre se rugby
Volgende onderwerp: Rugby in Beaufort Wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:31:13 MGT 2024